Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One85 In Vinko

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannelie W
1 nag
5.0
Mrt 2024

Alles wat ons nodig gehad het en meer! Gerda is 'n wonderlike gasvrou en gaan uit haar pad om alles so gerieflik moontlik te maak. One85 In Vinko is 'n pragtige plek en ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Beste Hannelie, baie dankie vir die resensie. Julle is sulke oulike gaste, ek sal julle enige tyd weer verwelkom. Groete, Gerda

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Naby als en baie gerieflik! Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is 'n uitstekende gasvrou. Netjiese en gerieflike blyplek en beslis die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Baie dankie vir die terugvoering na julle hier by ons gekuier het. Sien uit om julle weer te sien in die toekoms! Groete, Gerda

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer daar oor slaap. Baie netjies en gerieflike plek. Kon geen fout vind. Gasvrou het ons baie mooi ontvang en weer net so mooi afgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Dankie Pieter vir die terugvoering oor die verblyf hier by ons. Kom kuier gerus weer enige tyd, julle het die plek so mooi netjies gelos, ek waardeer gaste soos julle. Groete, Gerda

Milanie S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Goeie akkommodasie, naby alles. Gerda het my dadelik gemaklik en welkom laat voel. Alles is skoon en duursaam en gemaklik. Beddens en beddegoed is nuut en ek kon nie fout vind met enige iets nie. Inteendeel gaan sy uit haar pad om my winkel toe te ry en weer gaan optel. Die bederfies wat op jou wag as jy daar kom laat jou spesiaal voel. My 2 aande daar was te min. Sy dra jou op die hande en dis tog al wat ons as mense soek. Daai bietjie omgee, daai bietjie bederf. Ek beveel haar verseker aan en as daar iets is wat wel pla, weet ek sy sal oop wees om jou behoeftes te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Baie dankie vir die terugvoering Melanie, jy is so welkom - ons hoop om jou weer te sien een of ander tyd. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Tot ons mekaar weer sien - voorspoed!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinko-straat 185, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763792ef20c29d30865eccfff53bf022480d41298b85854bff644235dec90624b2c0fa711cedb3f079d481d94d2c976462b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 185 Vinko Street Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.684042066543 28.222849325131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang