One85 In Vinko
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vinko-straat 185, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
One85 In Vinko bied lieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel wat gerieflik naby die Sefako Makgatho-snelweg in Sinoville, Pretoria is. Dit is ook naby Montana Hospitaal sowel as skole soos Overkruin, Northridge en Stephanus Roos Primêr.
Hierdie woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n groot oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens, of 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Verder het die woonstel 'n kombuisie wat met 'n induskieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel vir 2. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk vir 1 aand word voorsien. Tydens beurtkrag is daar 'n omsetter beskikbaar wat die TV sal aanhou. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vinko-straat 185, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink One85 In Vinko het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sinoville Magalieskruin Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vinko-straat 185, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang