Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ongeag Self Catering House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jacklyne J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ongelooflik! Dit was fantasties. Alles is daar, jy het krag as dit loadshedding is. So veilig en privaat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Huis uitstekend toegerus. Heerlike kuierstoep. Die huis is uitstekend toegerus. Die WiFi was vinnig en die wete dat daar 'n inverter was vir beurtkrag baie gerustellend. Ons is vooraf presies ingelig hoe alles werk en waar om die sleutels te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Gerieflike verblyf, goeie ligging, baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gekuier by Ongeag. Die huis is ruim en baie gerieflik ingerig, die kaggel is 'n bonus in die koue. Die ligging is perfek, lekker stil, maar naby genoeg aan die dorp en restaurante. Die kliëntediens is baie goed, die plek was silwerskoon en dit was baie maklik om in te boek. Ons sal graag in die toekoms weer van die verblyf gebruik wil maak en beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Absolutely beautiful view, comfortable house! Absolutely beautiful view, great braai area and veranda! House is comfortable and well equipped!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Die plek is asemrowend, mooi toegerus met alle benodighede. Regte ligging met die mooiste uitsig oor die berge. Ongeag is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende. Die kamers is groot, kombuis volledig en braai-area het die mooiste uitsig na die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Great time. Very enjoyable. Great location and lovely and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Great stay. Beautiful setting and view, no neighbours visible. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Fantasties! Heerlike leefhuis tussen die berge! Ligging en huis was presies wat ons na uitgesien en gekry het! Ten spyte van goeie alarm en veiligheidsisteem, is onderste kamer nie baie veilig nie. Geen alarm of diefwering nie. 00:30 die oggend was daar iemand wat by die venster kontak wou maak met gaste binne! Was nogal sleg daardie tyd van die nag. Ongeag sal ons weer daar gaan kuier! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Maria L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Skoon, netjies, pragtige uitsig, heerlike kuier stoep. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tiaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Die mooiste mooi. Ongeag Self Catering House is teen aan die berg en het die mooiste uitsig. Sodra jy die skuifdeur oopstoot en in die berg vaskyk, word jy oorval met onmiddellike sielskalmte. Die huis is goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Die UPS was 'n wonderlike verrassing om beurtkrag te stry. Die kamers is groot en netjies. Ek beveel Ongeag Self Catering House sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 650
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 57, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZTY1NTU1LWNmNzItNDA4MC1iZWE4LTllZjJmMmQ5NDIwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag, vir 9 mense 47 5 1 5 57 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517426657063 28.412377238274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang