Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ongegund Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Deona G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het oornag gekuier en heerlik gerus. Ons het heerlik gekuier - die plek is pragtig versorg en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roshnee C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Beautiful venue and great value. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome en baie vriendelik. Baie vriendelike ontvang en gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Ons verblyf by Ongegund Lodge was uitsonderlik. Van die oomblik dat ons aangekom het, tot ons vertrek, was alles net perfek georganiseer. Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, wat ons dadelik tuis laat voel het. Die akkommodasie self was skoon, gerieflik en uitnodigend, met al die nodige geriewe om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons kamer het 'n pragtige uitsig oor die omliggende landskap gebied, wat elke oggend 'n plesier was om wakker te word. Wat die ontbyt betref, was dit absoluut uitstekend. Daar was 'n wye verskeidenheid van beide warm en koue opsies beskikbaar, almal vars voorberei met kwaliteit bestanddele. Die aandag aan detail en die smaaklike aanbieding van die etes het dit 'n hoogtepunt van ons dag gemaak. Ek sou Ongegund Lodge hoogs aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige wegbreek met uitstekende diens, gerieflike verblyf, en 'n onvergeetlike ontbyt ervaring. Dit was werklik 'n verblyf wat ons nie sal vergeet nie en ons sien daarna uit om in die toekoms terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Die personeel was baie vriendelik en die eenhede was so netjies. Ons was drie aande daar vir my vriendin se troue wat op 'n ander venue was. Ons het slegs geslaap op Ongegund. Hulle het ons so mooi akkommodeer toe die krag op die venue uit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla & Natasja
Ongegund Lodge
Hi Melanie Baie dankie dat u ons besoek het by Ongegund lodge en baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly ons kon help met ons Ongegund lodge kragopwekker toe die hele gemeenskap se krag af was Saterdag. Groete Ongegund lodge span

Elize S
1 nag
5.0
Mei 2023

Pragtige plek, ruim eenhede. Baie gasvry en akkommoderend met vroeër inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla & Natasja
Ongegund Lodge
Hi Elize Baie dankie vir die besoek aan Ongegund lodge. Groete Ongegund Lodge Span

Marike T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het een nag oorgeslaap vir kinders se sport in Stellenbosch. Baie vriendelike personeel. Baie rustige omgewing en tog sentraal geleë. Personeel was almal vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt is ingesluit in die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla & Natasja
Ongegund Lodge
Hi Marike Baie dankie dat u Ongegund Lodge as u bestemming gekies het. Groete, Ongegund Lodge span.

Inneke J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Lieflik, rustig en kalmerend. Ons wou rustig die langnaweek afsluit en Ongegund Lodge was een van die opsies. Dit is so stil en rustig met die swembad, braai-area en berge as uitsig vanaf die stoepie. Die ontbyt die volgende oggend was een vir die boeke. Dankie Ongegund Lodge se personeel. Julle sal ons gou weer sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla & Natasja
Ongegund Lodge
Hi Inneke Baie dankie dat jy Ongegund lodge gekies het. Groete Ongegund lodge Span

Michiel M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2023

Great stay, great service. They went out of their way to accommodate our small group with options for meeting rooms etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karla & Natasja
Ongegund Lodge
Hi Michiel Baie dankie dat jy Ongegund lodge gekies het. Groete Ongegund lodge span

Carla F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie netjies en gerieflike verblyf. Susan en haar span het ons met groot gasvryheid laat welkom voel. Ouwêreldse gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla & Natasja
Ongegund Lodge
Goeiedag Carla Baie dankie vir dankie vir jou bespreking by Ongegund lodge. Ons sien uit na jou volgende besoek. Groete Ongegund Lodge Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karla & Natasja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640c911719fee0a9bf7341e0c730f7037eacee2abdca63c59a9f170ea118cdb53fb501e26a252bbd1bdcb87fbcbcc2ece734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Myrtle Grove Vine Estate Sir Lowrys Pass Road 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113003736426 18.906548023224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang