Ongegund Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karla & Natasja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Deona G - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het oornag gekuier en heerlik gerus.
Roshnee C - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful venue and great value.
Madelaine J - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome en baie vriendelik.
Wiehan B - Feb 2024
Algehele gradering
Ons verblyf by Ongegund Lodge was uitsonderlik.
Lees meerMelanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Die personeel was baie vriendelik en die eenhede was so netjies.
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Melanie
Baie dankie dat u ons besoek het by Ongegund lodge en baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly ons kon help met ons Ongegund lodge kragopwekker toe die hele gemeenskap se krag af was Saterdag.
Groete
Ongegund lodge span
Elize S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, ruim eenhede.
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Elize
Baie dankie vir die besoek aan Ongegund lodge.
Groete
Ongegund Lodge Span
Marike T - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap vir kinders se sport in Stellenbosch. Baie vriendelike personeel.
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Marike
Baie dankie dat u Ongegund Lodge as u bestemming gekies het.
Groete,
Ongegund Lodge span.
Inneke J - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflik, rustig en kalmerend.
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Inneke
Baie dankie dat jy Ongegund lodge gekies het.
Groete
Ongegund lodge Span
Michiel M - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay, great service.
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Michiel
Baie dankie dat jy Ongegund lodge gekies het.
Groete
Ongegund lodge span
Carla F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike verblyf. Susan en haar span het ons met groot gasvryheid laat welkom voel.
Ongegund Lodge se terugvoer
Goeiedag Carla
Baie dankie vir dankie vir jou bespreking by Ongegund lodge. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Ongegund Lodge Span
Razeen J - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful place, very peaceful staff, very friendly.
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Zena,
Thank you very much for your review. We are looking forward to your next visit.
Greetings,
Susan and the Ongegund lodge team.
Lieze V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf!
Ongegund Lodge se terugvoer
Hi Lieze
Baie dankie vir die bespreking by Ongegund lodge. Ons hoop om jou weer eendag hier te ontvang.
Groete
Ongegund Span
Marike B - Sep 2019
Algehele gradering
Professioneel, gemaklik, 'n oase na 'n besige week.
Marco H - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf was heerlik, personeel was ook wonderlik en baie behulpsaam.
Ongegund Lodge se terugvoer
Beste Marco,
Baie dankie dat u by Ongegund Lodge bespreek het.
Ons is bly dat u die aand en ontbyt volgende oggend saam met die hele bruidsgeselskap kon geniet het.
Groete
Die Ongegund Span
Stephane J - Aug 2018
Algehele gradering
Please switch panel heater on before guests arrive. It was very cold in the room with only tiles.
Ongegund Lodge se terugvoer
Good day Stephane,
I am very sorry for the inconvenience.
Susan
Charlene B - Aug 2017
Algehele gradering
Was heerlik om by Ongegund oor te bly, diens was uitstekend en hulle was baie vriendelik.
Ongegund Lodge se terugvoer
Charlene en gesin, baie dankie vir julle besoek aan Ongegund Lodge. Dit was heerlik om julle te ontvang en Marsha bly net praat van die twee seuntjies. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Juanita H - Jun 2017
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang.
Lees meerOngegund Lodge se terugvoer
Beste Juanita,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is baie bly jy en jou moeder het dit geniet. Kom gerus eendag weer.
Groete,
Susan Bonnet
John K - Okt 2014
Algehele gradering
Wonderlike plek met baie goie bestuur wat al die stampe en die stote van die lewe goed gebruik as ondervinding. Het darem nie die passie vir die lewe en om 'n goeie bestemming te wees verloor nie. Sal enige tyd weer daar bly.
Elmarie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantasties! Sal beslis weer kom!
Peggy H - Feb 2014
Algehele gradering
Fantastic Thanks
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang