Ongegund Lodge
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was 'n groot behoefte vir uitspanplekke waar die moeë reisigers met hulle dosyne waens en groot spanne osse kon oornag. Een van hierdie uitspanplekke was in die Hottentots Hollandberge op die plaas "Ongegund."
Ongegund sentraal geleë tussen Somerset-Wes, Gordonsbaai, en die beste van die Wynlande tussen die pragtige Helderberge. Gaste word luukse en moderne geriewe aangebied in ons hoofgebou wat uit 1790 dateer.
Verblyf word aangebied in en suite-dubbelkamers en -enkelkamers, en 'n solder-tipe kamer met 'n sitkamer. Ons maak voorsiening vir individue en groepbesprekings. Ontbyt is by ons verblyf ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karla & Natasja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Ongegund Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang