Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ongegund Lodge

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was 'n groot behoefte vir uitspanplekke waar die moeë reisigers met hulle dosyne waens en groot spanne osse kon oornag. Een van hierdie uitspanplekke was in die Hottentots Hollandberge op die plaas "Ongegund."

Ongegund sentraal geleë tussen Somerset-Wes, Gordonsbaai, en die beste van die Wynlande tussen die pragtige Helderberge. Gaste word luukse en moderne geriewe aangebied in ons hoofgebou wat uit 1790 dateer.

Verblyf word aangebied in en suite-dubbelkamers en -enkelkamers, en 'n solder-tipe kamer met 'n sitkamer. Ons maak voorsiening vir individue en groepbesprekings. Ontbyt is by ons verblyf ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Deona G
Gesin met tieners
5.0
Ons het oornag gekuier en heerlik gerus. Ons het heerlik gekuier - die plek is pragtig versorg en baie vriendelik.
Jan 2024
Roshnee C
Besigheidsreis
5.0
Beautiful venue and great value. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Madelaine J
Saam met vriende
5.0
Awesome en baie vriendelik. Baie vriendelike ontvang en gehelp.
Okt 2023
Melanie V
Saam met vriende
5.0
Die personeel was baie vriendelik en die eenhede was so netjies. Ons was drie aande daar vir my vriendin se troue wat op 'n ander venue was. Ons het s...
Sien meer
Mei 2023
Elize S
5.0
Pragtige plek, ruim eenhede. Baie gasvry en akkommoderend met vroeër inboek.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karla & Natasja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ongegund Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640c911719fee0a9bf7341e0c730f7037eacee2abdca63c59a9f170ea118cdb53fb501e26a252bbd1bdcb87fbcbcc2ece734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Myrtle Grove Vine Estate Sir Lowrys Pass Road 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113003736426 18.906548023224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang