Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Boshuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Peta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peace and quiet in the bush. This place has everything we enjoy - great scenery, good birding, star-filled skies and enjoyable walks. A big plus is that they allow dogs. Came home to the city feeling completely refreshed. The cottage has everything one needs for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Als was lekker soos altyd. Ek is net ontevrede met die feit dat ons vra of die perdebye uitgesort is, dan word daar gese ja, maar as ons daar aankom vlieg hulle die hele huisie vol en die neste kan gesien word onder die dak op die stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alf P
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Apr 2023

Nie wat verwag was nie. Afgeleefde meubels, vloere vuil, hout nie vooraf op perseel nie, kombuisware gebreek en onvoldoende, trappe onveilig, pad baie sleg. Geen diere nie, beslis nie waarde vir my geld nie. Plek nie op standaard soos verwag van sulke verblyf nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Pennie
Ons Boshuisie
Goeie dag. So jammer jy het so gevoel. Ek was verskeie kere daar by julle en julle het elke keer gesê daar is geen klagtes nie. Daar is wild hulle loop nie noodwendig Om die huis nie. Ons is glad nie duur nie en die pad word bespreek dat dit nie mooi is nie. Daar is geen ondeursigtigheid nie. Almal Hou nie van natuur nie. En dit is okay ons is nie almal dieselfde nie.

Marieke S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Die Boshuisie is 'n versteekte juweel. Afgeleë, doodstil en in die pragtige natuur van die bosveld. Rus en vrede vir die siel. Die aandskemer van die dek af was so mooi. Die braailapa vra vir ure se kampvuurkuier. Tot ons spyt het ons nie genoeg tyd gehad om al die lekker dinge by die dam te ontdek nie. Rosette is 'n vriendelike, entoesiastiese en uiters hulpvaardige gasvrou. Sy het aangebied dat ons die kar by haar huis los en dat sy ons die grondpad Boshuisie toe neem, maar ons het geglo ons sal dit maak. Die laaste stukkie is toe nogal growwer as wat ons verwag het, maar sy was bereid om ons voertuig die volgende oggend vir ons uit te bestuur. My ma het ook haar kierie daar vergeet, en sy was meer as gewillig om ons te help met versending van die pakkie. Dankie vir alles, Rosette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin Josephus R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Rus vir die siel! Moet dit meer gereeld doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Perfect location and setup to get away from city life stresses. Very happy with the locaton and facility - will definitely use for a weekend get-away again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Beautiful hidden gem. Stunningly located accommodation. Definitely a must for a 4x4 high clearance vehicle. Great service. Will definitely consider again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Hidden gem off the beaten path. House was amazing, perfect for calmness and relaxation. Did a nice 5 km hike, saw some wild zebras on the hike and enjoyed the birds and the monkeys. Enjoyed the road onto the farm, was challenging and fun. But you need a high-rise vehicle. Al out looking forward to our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Rustig en vreedsaam. As jy weg wil wees van die geroesemoes is Ons Boshuisie die plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coenraad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Dit was a wonderlike naweek in die skone natuur met pragtige sonsopkomste in die oggend. Die plek is baie goed geleë, ver van almal met meer as genoeg van jou eie privaatheid. Jy kan lekker stap orals op die plaas sonder om bang te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMzMyNDdhLWYxM2QtNGY0My05Mzk3LTQwYzQxOGYyMDI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 R53 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.841979287661 26.614127755165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang