Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons C-huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alida Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Ons C-huis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Raquel L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel L

Spesiale familie tyd.

Dit was die perfekte wegbreek vir ons familie. Genoeg spasie vir almal, reg by die see en baie goed toegerus.

Barbara G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara G

Fantasties.

Fantastiese huis, baie goed ingerig, moeite gedoen om vir gaste dit gerieflik te maak, kry nie 'n beter see-uitsig as dit nie.

Carmen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Een van die beste gastehuise wat ons al bestreek het.

Ons was as 'n familie saam, 8 volwassenes. Ons C-huis was netjies, die kombuis goed toegerus met skottelgoedwasser ens. Die kamers heerlik ruim met oorgenoeg hang- en pakplek, geen warm water probleem gehad en selfs lig tydents kragonderbrekings. Die eienaar en oordbestuurder was uiters behulpsaam en vriendelik. Braaigeriewe het dit 'n heerlike kuier gemaak. Pragtige see-uitsig en 'n kort afstand tot by die strand. Sal dit hoogs aanbeveel. Die eienaar het vissie gehad met die veranderinge en dit werk!

Ons C-huis se terugvoer

Baie dankie Carmen vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om julle te verwelkom en dit is baie lekker om te hoor dat julle so lekker gekuier het!

Ons C-huis
Kaylin C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin C

I would give the OnsCHuis a 10/10.

So me and my family went to the OnsCHuis and it was amazing. So relaxing, peaceful and quiet, all you can hear is the sound of the sea and the waves splashing, waking up to that is so amazing. We enjoyed our stay so much and I will take my family again. And there is a lot of fun activities for adults and kids, so the kids won't get bored. Thank you to the Ons C Huis Team. It was amazing.

Ons C-huis se terugvoer

Thank you Kaylin, it was such a pleasure to welcome your beautiful family to Ons C-Huis.

Ons C-huis
Rene J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Absoluut fantasties.

Ons het heerlik gekuier. Die huis is ruim en skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Die uitsig is pragtig, die staproetes uitstekend en die grotte 'n belewenis. Irma en Tanya was wonderlike gasvroue en altyd beskikbaar indien nodig. Ons is heeltyd op hoogte gehou oor die beurtkragskedule en besienswaardighede in en rondom Gansbaai. Ons sal definitief weer daar gaan uitspan. Ook baie dankie aan die eienaar Alida, wat ons van die begin af welkom laat voel het.

Erika V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Asemrowende uitsig met walvisse op jou voorstoep!

Lieflike ruim, skoon en baie goed toegeruste huis. Ons is baie welkom laat voel deur Alida en Irma. Die twee nagte was net te kort en ons sal vir seker terugkeer volgende jaar!

Debbie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Wonderful place, with fantastic hosts - who go the extra mile for their guests.

Everything was just as advertised. The house offers it all, from beautiful sea views and large verandah, to indoor braai with entertainment. Loads of games too. Was a memorable weekend for us and our family. A huge thank you to our hosts Alida, Irma and Tanya - you ladies are doing a remarkable job of advertising your home and surroundings. We will be back to experience a summer weekend. Would recommend Ons C-huis to everyone.

Andre W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Great house and location.

All you need in terms of facilities. Great location. Will book again if in the area. Great communication with the owner and host.

Keystone Project Recruitment (pty) Ltd 4 - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keystone Project Recruitment (pty) Ltd 4

Absolutely loved C-Huis, stunning location and everything we needed for a relaxing family holiday.

Before arriving we were excited by the location, however on arrival the stunning views just took our breath away and we knew we had made a very good choice for the tranquility we enjoy away from the crowds. The house offers everything a person needs to ensure a great holiday, pool table, dart board and table tennis if you get tired out watching the ocean and watching time float by. Gansbaai is a little gem that is unspoiled. Thank you to all for making our stay memorable, we will definitely be coming back in the years to come.

Marelene E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene E

Nice area, good sea view.

Nice area but the house is too hot for summer. It needs an aircon at least in the lounge. It is probably perfect for a winter stay. Traffic to the tidal pool to the left of the house constant with much loud music in each car.

Hannelie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Home away from home, maar met 'n baie beter uitsig.

Ek en my lewensmaat het saam met ons volwasse kinders en hul vrouens 'n familienaweek geniet by C-huis, en 'n stukkie van ons harte het daar agter gebly. 'n Pragtige, goed toegeruste, smaakvolle huis met baie ruimte en 'n wenner van 'n stoep! Ons is bederf met walvisse en soveel mooi dat ons beslis weer sal teruggaan. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs, diens en die gasvryheid.

Unathi P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi P

Beautiful house and perfect hosts.

Stunning sea view, beautiful house and large living space! We definitely recommend Ons C Huis. It's well equipped with everything needed to make your stay enjoyable. The location is perfect and rainy weather didn't bother us at all!

Nichole I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole I

Blissful.

The house and especially the view exceeded all expectations.

Lize D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Onvergeetlike naweek saam met vriende.

Ek sal ons C-huis vir enige iemand aanbeveel. Dit was nou sielskos! Die ligging alleenlik was fantasties. Alida, Irma en haar span se gasvryheid was wonderlik en hulle voldoen ook aan al die nodige Covid19-regulasies. Die huis is bitter goed ingerig - mens het absoluut niks meer nodig nie. Dankie vir 'n fantastiese tyd! Julle sien ons beslis gou weer!

Kevin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Beslis baie goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die huis is lekker ruim, pragtige uitsig en baie goeie waarde vir geld. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar kuier.

Aimee F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee F

Beautiful house, beautiful location and with a view that makes you never want to leave.

Amazing stay, beautiful. The house has everything you need. Loved my stay. Definitely will return again.

Ons C-huis se terugvoer

Thank you Aimee for your beautiful review. We love it to hear that you loved your stay.
I apologise again for the confusion with alarm activation/deactivation and will include illustrations next to the alarm panel for easy reference and avoid further confusion in this regard.
Friendly C-Huis Greetings,
Alida

Ons C-huis
Mavourneen H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mavourneen H

Really enjoyed it, beautiful house with spectacular views.

The house is beautiful, clean, you have everything you need to cook and braai, it is very well stocked. The view is breathtakingly beautiful and it was far enough away from the harbour and fish processing plant in Gansbaai itself. Could be walking distance from shops if you felt like a stroll. The tidal pool was right in front of the house for a early morning dip.

Ryan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H

Well appointed home with awesome view.

This home is a real gem with a fantastic host in Irma. Wish we could've stayed longer.

Norman H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman H

Fantastic

Lovely house, perfect location

Gary F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F

Baie lekker kuierhuis, met goeie ligging en al die geriewe wat 'n mens nodig het.

'n Huis wat ek sal aanbeveel indien iemand in die area wil vakansie hou.

Annaline L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline L

Baie gerieflik, pragtige ligging!

Gebruik as aantrekplek vir bruid en gevolg. Pragtige foto's.

Dawie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie N

'n Onvergeetlike vakansie!

'n Heerlike huis met 'n asemrowende uitsig oor die see. Luukse verblyf in hierdie pragtige huis. Netjiese, goed toegeruste, moderne huis. Eienaar en agente baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was ons tweede besoek en ons sal beslis weer kom. Goeie, veilige sekuriteit. Laataand kuiers op die stoep maak beurtkrag amper welkom. Het selfs 18 van SpaceX se Starlink satelliete van die stoep af gesien op 20 Februarie 2020. Wat 'n besonderse ervaring!

Marilyn L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn L

Lovely to be able sit on the balcony and watch whales, dolphins and sunset.

We had everything we needed! One of the best spots overlooking the sea!

Karin L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Heerlike wegbreeknaweek.

Ons is 5 susters wat vir ons jaarlikse sustersnaweek by Ons C-huis gekuier het en dit was heerlik! Die huis was baie netjies, die beddegoed en handdoeke nice en die drie badkamers 'n groot lekkerte! Ons het heerlik saans voor die binnebraai vuur gesit en kuier en die view vanaf die sitkamer en balkon is baie nice!

Rita F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Skoon, netjies, rustig.

Ons het só lekker gebly! Alles wat mens nodig het is hier! Jy kan nie 'n beter uitsig oor die see kry nie! Wens ons het ons hele vakansie hier bespreek! Sal vir seker weer by Ons C-huis kom vakansie hou!

Carin E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Gerieflike kuierhuis.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Is Sondagaand bederf met 'n walvis wat verby geswem het.

Francine C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine C

Ongelooflik mooi en lekker!

Baie dankie vir 'n heerlike Paasnaweek in julle mooi en goed toegeruste huis. Sal definitief weer gebruik maak van die huis.

Ons C-huis se terugvoer

Fantasties Francine! Só bly jul het lekker gekuier Paasnaweek! Ons sien alreeds baie uit na jul volgende kuier by Ons C-Huis!!
Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Dwayne S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne S

Alles was uit die boonste rakke uit.

Pragtige plek, wonderlike en vinnige diens.

Alida T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida T

Asemrowende uitsig, ten volle toegerus, netjies, luuks, en 'n onverbeterlike ligging.

'n Vakansiehuis wat ek sonder twyfel vir enige iemand sal aanbeveel. Die gasvrou het regtig aan alles gedink, die huis is perfek toegerus. Die aandag aan detail is opmerkend. Die huis is veilig en kindervriendelik - ek kon met rustigheid 'n koffie op die stoep drink met my 2-jarige wat veilig op die stoep of in die tuin speel. See en rotspoele, is stapafstand van die huis, gerieflik geleë naby alle winkels en restaurante; die area is sentraal so jy kan maklik die omliggende plekke en swemstrande verken. Die 2 nagte hier was hemel op aarde, en voel of ek 'n week lank met vakansie was - wat ek definitief volgende keer sal doen, want dit was hopeloos te kort. Dit is een van die mees besonderse plekke waar ons al was. Dankie Alida, dat ons jou huis kon geniet (ek is natuurlik vreeslik jaloers), en dankie Janeen vir jou vriendelike diens. Julle sien ons gou weer!

Jamie-lee E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee E

Refreshing for the soul! So peaceful!

Such a great stay we had here, equipped with everything we needed! The view is incredible and close to a tidal pool for a swim! Thank you!

Ons C-huis se terugvoer

Dear Jamie Lee, we are só glad you had a wonderful time at Ons C-Huis.
Friendly C-Huis Greetings, Alida.

Ons C-huis
Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Siels-ontspanning.

Die C-huis is baie goed geleë, reg langs die see met 'n onvergeetlike mooi uitsig. Dis modern en wel toegerus binne, met baie ruimte vir 'n gesin. Die ontvangs is baie verwelkomend, daar's 'n lekker braai buite en 'n charcoal vuurmaakplek binne. Dis veilig met aluminium shutters voor, en beams om die huis wat mens in die nag kan aktiveer vir extra gemoedsrus. Jy kan ook jou voertuig in die garage parkeer vir extra veiligheid. Mens ontspan regtig lekker as mens daar bly. Ons sal beslis weer terug wees.

Eben Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z

Heerlik ontspannend.

Dit is regtig 'n lekker leefhuis en geen somerwind wat pla terwyl jy braai en na die see staar nie.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Eben, ons is só bly jul het só heerlik ontspan, en sien uit na julle volgende wegbreek by Ons C-Huis. Vriendelike C-Huis Groete, Alida

Ons C-huis
Elzabé C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé C

Ons-wil-weer-kom-ervaring!

Ons is hartlik en baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Die ligging en uitleg van die huis is uitstekend en ons het baie lekker gekuier. Ons C-huis sal ons beslis weer in die toekoms sien.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Elsabé,
Ons-wil-weer jul ontvang as ons gaste. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Tertia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Aan al ons verwagtinge voldoen.

Ons was beïndruk met hoe skoon en modern die huis was. Die uitsig is pragtig en al die vertrekke baie ruim. Die keuse van 'n binne- en buite-braai is 'n groot plus punt.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Tertia,
Dit was net ‘n plesier om julle as ons gaste te ontvang. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Marius R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Excellent.

Very good, will go again and again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Baie goed, sal weer en weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Marius, ons is so bly jul het `n heerlike wegbreek gehad by Ons C-Huis! Dit sal `n voorreg wees om jul weer te verwelkom.

Vriendelike C-Huis groete,
Alida

Ons C-huis
Laetitia K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Hemel op aarde!

Ons verblyf was alles wat ons verwag het en meer. Ons was baie vriendelik ontvang. Baie dankie aan Alida en Arend! Die uitsig is asemrowend en die huis baie netjies en besit als wat jy nodig het. Ons C-huis gaan ons beslis weer sien.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Laetitia, baie dankie vir die pragtige resensie - C-Huis bly nogsteeds vir ons ook Hemel op Aarde en ons bly jul het dit ook so ervaar! Dit sal vir ons so heerlik wees om jul weer te verwelkom!

Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Lucian B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian B

Dit is alles wat jy van verblyf by die see verwag - fantastiese uitsig en net 'n paar tree van die rotse af.

Ons was vriendelik ontmoet en het onmiddelik tuis gevoel. Die huis was baie netjies, skoon en goed uitgerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike tyd. Dit was 'n plesier om die omgewing te geniet en boonop 'n lekker tuiste te hê om terug te keer vir so bietjie laataand kuier, die branders te hoor wanneer jy snoesig in die bed lê voor jy aan die slaap raak; en om dan weer die oggend te ontmoet met 'n lieflike uitsig op die see met 'n koppie koffie.

Elanie N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie N

'n Droom huis met 'n wonderlike uitsig.

Eienaars het soveel moeite gedoen om seker te maak mens geniet die verblyf. Arend was natuurlik die beste moontlike persoon om mens enige plek in en uit te boek. Altyd 'n groot gelag en skerts. Die twee oumas en die een oupa het ure en ure se pret gehad en was mal oor die huis. Dankie Ons C huis en LekkeSlaap!

Christoff N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff N

Briljant!

Pragtige area en mense. Baie vriendelike diens van begin tot einde. Op ons "besoek weer" lysie.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Chris, Dit was heerlik om jul te kon ontvang as Ons C-Huis gaste. Ons sien baie uit na jul volgende besoek. Vriendelike C-Huis groete, Alida

Ons C-huis
Dawie N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie N

'n Uitsonderlike huis met 'n asemrowende uitsig!

'n Pragtige huis met alle benodigdhede vir 'n wonderlike verblyf. Die drie slaapkamers met drie badkamers, twee en suite, sorg vir gerieflike verblyf. Die kombuis en opwaskamer het alles wat mens kan benodig. Die buite- en binnebraai-areas is uitstekend en veral die binnebraai werk besonder goed sonder enige rookprobleme. Die uitsig vanaf die balkon en vanuit die sitkamer en twee slaapkamers is onverbeterlik. Arend, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Ons C-huis se terugvoer

Baie dankie Dawie, dit was ‘n net ‘n plesier om jul gesin as ons gaste hier te kon akkomodeer!

Ons C-huis
Petro S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Plek om te wees vir sielsrus.

Fantastiese huis met uitstekende geriewe met 'n see-uitsig wat jou hemel op aarde laat beleef. Wil tog aanbeveel dat die matrasse by die woning beslis vervang moet word.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Petro,

Baie dankie, ons is bly julle het Ons C-huis so wonderlik beleef! Ons het ook al die matrasse vervang om ons gaste van 'n heerlike nagrus en lekker laatlê te verseker. Hoop om julle gou weer as gaste by Ons C-huis te ontvang.

Ons C-huis
Connie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J

Baie gerieflike huis, goed toegerus met tot 'n skottelgoedwasser.

Ons het 'n heerlike naweek by Ons C-Huis gehad. Die huis is regtig goed toegerus met als wat jy kan nodig kry. Dalk nog 6 koffiebekers, anders moet jy elke keer was nadat jy koffie of tee gedrink het. Die huis is ideal vir 3 paartjies, want elke kamer het sy eie badkamer. Ek het met die eienaar gekommunikeer i.v.m veiligheid: laserstrale op grens van huis sal goed wees sodat voertuie ook snags beskerm word.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Connie,
Ons is bly jul het `n heerlike naweek by C-Huis gehad. Baie dankie ook vir jul aanbevelings, dit is vir ons lekker om ekstra insette en aanbevelings vanaf gaste te ontvang wat die C-Huis net soveel soos ons geniet.
Vriendelike C-Huis Groete,
Alida

Ons C-huis
Jana W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana W

Heerlike kuierhuis met pragtige uitsigte van die see!

Ons het baie lekker naweek gehou by Ons C-Huis, die huis het als wat mens nodig het en die stoep en die twee slaapkamers se uitsig is pragtig! Sal graag weer daar gaan naweek hou in die toekoms.

Ons C-huis se terugvoer

Beste Jana, ons is só bly jul het heerlik gekuier by Ons C-Huis. Ons sien daarna uit om jul weer terug te verwelkom.

Vriendelike C-Huis Groete
Alida

Ons C-huis
Lee-Anne D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-Anne D

A Holiday destination to remember ...

As a Booking Agent for TravelGround we got to experience the other side of the journey from a guests point of view. This establishment was one we chose and never once regretted our decision! The images displayed on our website does not do this establishment any justice as the Serenity you feel being there can not be captured in an image. The views are breathtaking especially sunset ... We got to see whales so close up that binoculars were not needed! The welcome we received on arrival was so warm and friendly and the accommodation exceeded our high expectations. This is a place I would recommend and encourage anybody to stay at! Everything you needed was there, everything was so clean and everything was perfect! Again, working for TravelGround we can speak with first hand experience and say that this is once spot to not look past ... Well done Ons C-Huis!

Tanya L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Rus en vrede.

Baie netjies en loopafstand vanaf see! Lekker braai geriewe en groot vertrekke. Volledige kombuis en baie gesellige atmosfeer.

Karen T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Ruim, goed ingerigte, ligte vakansiehuis met 'n fantastiese uitsig naby die getypoel en ongelooflike mooi staproetes.

Ons het vir 14 dae by die C-huisie gebly. Dit was 'n heerlike, ontspanne vakansie wat ons geniet het met 'n ongelooflike uitsig en onvergeetlike sonsondergange. Die huis was goed ingerig en die kamers almal ruim. Dit het geweldig baie gehelp dat daar 'n binne- en buitebraai was. Die geriewe is modern en daar was oorgenoeg pakplek in die kombuis asook slaapkamers. Dit was ook lekker om een keer 'n week skoonmaakdienste te kon geniet. Ons kan hierdie huisie met lof aanbeveel!

Juanita K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Great place to relax and unwind.

Comfortable accommodation with all amenities and a stunning sea view. A wonderful escape from the hustle and bustle of everyday life. Perfect for simply taking it easy with a good book, a glass of good wine and good company.

George D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George D

Mooiste uitsig!

Ons het ons tydjie by die huis vreeslik geniet. Karin en Pierre wat ons ontvang het was baie gaaf en behulpsaam. Die ligging van die huis is uitstekend. Die huis was netjies en versorg. Ons enigste klagte is die beddens/matrasse wat nie op standaard was nie, beide kamers se beddens/matrasse was ongerieflik en moet vervang word. Ons sal die huis definitief aanbeveel vir gesinne met kinders.

William R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Absoluut 'n genot om daar te bly.

Die huis is perfek geleë en die uitleg is uitstekend. Dis 'n perfekte ontspan-huis.

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 26, Gansbaai, Wes-Kaap, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKgjPt69bhbZnjFJczuoGpiCESajWrHFGNrY1dGZ3mYCZcSZ4ne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 49 5 1 5 29 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5742122624 19.347992563643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang