Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons C-huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Raquel L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Spesiale familie tyd. Dit was die perfekte wegbreek vir ons familie. Genoeg spasie vir almal, reg by die see en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantasties. Fantastiese huis, baie goed ingerig, moeite gedoen om vir gaste dit gerieflik te maak, kry nie 'n beter see-uitsig as dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Een van die beste gastehuise wat ons al bestreek het. Ons was as 'n familie saam, 8 volwassenes. Ons C-huis was netjies, die kombuis goed toegerus met skottelgoedwasser ens. Die kamers heerlik ruim met oorgenoeg hang- en pakplek, geen warm water probleem gehad en selfs lig tydents kragonderbrekings. Die eienaar en oordbestuurder was uiters behulpsaam en vriendelik. Braaigeriewe het dit 'n heerlike kuier gemaak. Pragtige see-uitsig en 'n kort afstand tot by die strand. Sal dit hoogs aanbeveel. Die eienaar het vissie gehad met die veranderinge en dit werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida Elizabeth
Ons C-huis
Baie dankie Carmen vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om julle te verwelkom en dit is baie lekker om te hoor dat julle so lekker gekuier het!

Kaylin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

I would give the OnsCHuis a 10/10. So me and my family went to the OnsCHuis and it was amazing. So relaxing, peaceful and quiet, all you can hear is the sound of the sea and the waves splashing, waking up to that is so amazing. We enjoyed our stay so much and I will take my family again. And there is a lot of fun activities for adults and kids, so the kids won't get bored. Thank you to the Ons C Huis Team. It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida Elizabeth
Ons C-huis
Thank you Kaylin, it was such a pleasure to welcome your beautiful family to Ons C-Huis.

Rene J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Absoluut fantasties. Ons het heerlik gekuier. Die huis is ruim en skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Die uitsig is pragtig, die staproetes uitstekend en die grotte 'n belewenis. Irma en Tanya was wonderlike gasvroue en altyd beskikbaar indien nodig. Ons is heeltyd op hoogte gehou oor die beurtkragskedule en besienswaardighede in en rondom Gansbaai. Ons sal definitief weer daar gaan uitspan. Ook baie dankie aan die eienaar Alida, wat ons van die begin af welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Asemrowende uitsig met walvisse op jou voorstoep! Lieflike ruim, skoon en baie goed toegeruste huis. Ons is baie welkom laat voel deur Alida en Irma. Die twee nagte was net te kort en ons sal vir seker terugkeer volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Wonderful place, with fantastic hosts - who go the extra mile for their guests. Everything was just as advertised. The house offers it all, from beautiful sea views and large verandah, to indoor braai with entertainment. Loads of games too. Was a memorable weekend for us and our family. A huge thank you to our hosts Alida, Irma and Tanya - you ladies are doing a remarkable job of advertising your home and surroundings. We will be back to experience a summer weekend. Would recommend Ons C-huis to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Great house and location. All you need in terms of facilities. Great location. Will book again if in the area. Great communication with the owner and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keystone Project Recruitment (pty) Ltd 4
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Absolutely loved C-Huis, stunning location and everything we needed for a relaxing family holiday. Before arriving we were excited by the location, however on arrival the stunning views just took our breath away and we knew we had made a very good choice for the tranquility we enjoy away from the crowds. The house offers everything a person needs to ensure a great holiday, pool table, dart board and table tennis if you get tired out watching the ocean and watching time float by. Gansbaai is a little gem that is unspoiled. Thank you to all for making our stay memorable, we will definitely be coming back in the years to come.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelene E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Nice area, good sea view. Nice area but the house is too hot for summer. It needs an aircon at least in the lounge. It is probably perfect for a winter stay. Traffic to the tidal pool to the left of the house constant with much loud music in each car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alida Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 26, Gansbaai, Wes-Kaap, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKgjPt69bhbZnjFJczuoGpiCESajWrHFGNrY1dGZ3mYCZcSZ4ne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 49 5 1 5 29 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5742122624 19.347992563643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang