Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons C-huis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 26, Gansbaai, Wes-Kaap, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek en dit spog met 'n ononderbroke uitsig oor die see.

Dié verblyf het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike uitsig oor die see, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte gesinsbadkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n tuinuitsig en gaste gebruik die gesinsbadkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die waskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv, Showmax, Youtube en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n binnebraai-area.

Daar is braaigeriewe, buitemeubels en 'n etenstafel op die groot dek. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die see en walviskyk-geleenthede van Julie tot November elke jaar. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel in 'n dubbelmotorhuis met outomatiese deure beskikbaar.

Die huis is stapafstand vanaf Stanford se strand, Gansbaai se getypoel en Gansbaai-hawe. Natuurliefhebbers kan al langs die 50 km lange ongerepte kuslyn van Gansbaai stap, en dis ideaal vir swem, stap, branderplankry, hengel en haaihokduik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Ons C-huis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alida Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 26, Gansbaai, Wes-Kaap, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons C-huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 26, Gansbaai, Wes-Kaap, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKgjPt69bhbZnjFJczuoGpiCESajWrHFGNrY1dGZ3mYCZcSZ4ne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 49 5 1 5 29 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5742122624 19.347992563643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang