Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Dorpshuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Amelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Geat, mooi, skoon, lekker! Vriendelikke staff. Baie lekker. Mooi, skoon, heerlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Sien bg. Ons is verskuif van plek. Was onder die indruk prys sluit ontbyt in. Ontbyt was wel beskikbaar teen astronomiese R160 per persoon. TV was nie opgekoppel nie en moes self sukkel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Teresa F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2024

Aanvaarbaar. Die kamer was klein vir 3 mense (familiekamer). Dit word nie goed onderhou nie, en daar was selfs muf teen die badkamerplafon. Die handdoeke wat voorsien was het ook nie lekker/skoon geruik nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Noelene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Waarde, geld en ligging. Lekker area naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
Kort verblyf
4.0
Feb 2022

Gerieflik gebly met goeie diens. Kamer was baie gerieflik en die diens was goed. Die etes was net ongelooflik duur. Ontbyt was ekstra teen R125 per persoon en aandete was R180 per persoon. Niks spesiaals of luuks en eksoties nie. Hierdie pryse sal mens verwag om te betaal in Sandton of by 5 ster-plek in die stad met regtig besondere kos. Die kos was heel lekker maar beslis nie hierdie prys werd nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Mei 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Brenda Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Very positive experience. Very comfortable and well-run.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Careen S
Kort verblyf
3.8
Apr 2019

Dit is 'n rustige binne-area waar ons kon ontspan en baie sentraal. Ons het 2 kamers gehad. Die disabled kamer is nie baie prakties nie, die handvatsels by die toilet is nie op die regte plek om te gebruik nie. Die stort was is stukkend en die water loop in 'n straal teen die muur af, so ons moes teen die muur gestaan het om te stort. Die stort se water het die hele badkamer natgemaak, die stoel teen die muur kon nie gebruik word nie omdat daar geen handsprei is nie. Verder het daar water gedrup uit die dak in die kombuis-area. Die res was goed. Die 2de kamer langsaan is baie mooi uitgelê en lyk pragtig. Die stort was nogal moeilik om te verstaan, miskien kan 'n nota teen die muur aangebring word met instruksies. Ons kon die ontvangs nie per telefoon bereik nie, albei nommers het of gelui of op boodskap gegaan. Dit kan 'n problem wees as daar iets gebeur en die kantoor kan nie bereik word nie, my seun moes elke keer self kantoor toe loop vir inligting. Die skoonmakers maak die kamers baie mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elvis C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

The most welcoming place I have ever been in my life. The place is most welcoming. The area is safely guarded. Friendly owners. The price is very reasonable for a beautiful place like that and the service is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christie de Witt-straat 15, Cashan-uitgang 1, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4e1e8dc960cb30f6fef54f6cfb859d606d682d661c270bc9fdcaee432e640191c113fe9f72b27dfe9f3d49d8ae6b4953734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 15 Christie de Witt Street Cashan Ext 1 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687897072515 27.237161506332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang