Ons Hawe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Gerda B - Jul 2024
Algehele gradering
Convenient.
Ons Hawe se terugvoer
Dankie vir jou mooi gesindheid
Elizma O - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby die see. Netjies. Waarde vir geld en lekker ekstras ontvang.
Ons Hawe se terugvoer
Baie netjiese, vriendelike gaste. Dankie, Elizma.
Rodene P - Jul 2024
Algehele gradering
Wegbreek na werk.
Ons Hawe se terugvoer
Rhodene
Dink bietjie verder oor dit wat ek van julle onder die bed gevind het en aan julle terugbesorg het.
Jul julle is oulike vriendinne. Dit sal gaaf wees as jy net die geheel prentjie van netheid en diens in ag neem.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang