Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Hawe

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gerda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Convenient. Pleasant, friendly, caring host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan Adrian
Ons Hawe
Dankie vir jou mooi gesindheid

Elizma O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Naby die see. Netjies. Waarde vir geld en lekker ekstras ontvang. Heerlik. Die eienaar was baie behulpsaam en ons het koffie, tee, melk en sjokolade ontvang wat 'n heerlike bonus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan Adrian
Ons Hawe
Baie netjiese, vriendelike gaste. Dankie, Elizma.

Rodene P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Wegbreek na werk. Ja, ons het ons baie geniet. Dit was 'n lekker wegbreek by die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan Adrian
Ons Hawe
Rhodene Dink bietjie verder oor dit wat ek van julle onder die bed gevind het en aan julle terugbesorg het. Jul julle is oulike vriendinne. Dit sal gaaf wees as jy net die geheel prentjie van netheid en diens in ag neem.

Leani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rustig en netjies. Ons hawe is netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44b06ea579e6363b7a378ee7a69f3ec3d00e80ac95b51a3bd9a5fa454599ddbbf4dd01caeaecd4bd61c453507f37a96d5ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 73 Olckers Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07425599558 22.179675484343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang