Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Hawe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Ons Hawe is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eerste verdieping van die eienaar se verblyf in Reebok, 'n entjie van die strand af. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4-5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n kingsize bed omskep kan word, terwyl die tweede slaapkamer 1 x dubbelslaapbank en een enkelslaapbank het. Dit kan dus dien as 'n slaapkamer en sitarea. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die balkon met sitplek ontspan, perfek vir 'n oggendkoffie met see-uitsigte. Reebok is 'n uitstekende basis om nabygeleë besienswaardighede in Mosselbaai en George te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Ons Hawe
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Hawe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44b06ea579e6363b7a378ee7a69f3ec3d00e80ac95b51a3bd9a5fa454599ddbbf4dd01caeaecd4bd61c453507f37a96d5ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 73 Olckers Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07425599558 22.179675484343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang