Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Fortunate B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Had a warm welcome and it was fun. It was amazing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Ons sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Gemaklik. Ons verblyf was netjies en skoon. Alles wat jy nodig gehad het, was beskikbaar. Beddens was gerieflik en mooi berg-uitsig van agter die woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
Kort verblyf
3.8
Okt 2024

Voldoen aan minimum vereistes: kort kennisgewing, kort verblyf. Net geslaap, nie gebly nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Heerlik gebly, baie sentraal, eienaar baie vriendelik en gaaf. Huiseienaars is baie gaaf en het uit hulle pad gegaan vir ekstra moeite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Gerieflik maar ongasvry. Nooit die gasvrou gesien of vooraf kontak gemaak om te weet waar ons die sleutel kan kry of dit weer moet bêre nie - soek nou nog die boksie wat die klein kindertjies gesê het ons moet dit in los.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Sep 2024

Teleurgesteld. Vuil huis, dreins verstop, oop drade, pap matras, vuil swembad.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Annelie E
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie meer as wat ons verwag het. Naby alles by Hartbeespoortdam en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Stil en rustig. Mooi uitsig oor die dam. Naby geleë aan winkelsentrum en restaurante. Gasheer baie behulpsaam en vriendelik ontvang. Daar was 'n fout met die bespreking, maar die gasvrou het baie vinnig my gehelp en 'n nabygeleë tuinwoonstel gekry waar ons ons laaste nag kon oornag. Beleefd en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Eunice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karelstraat 80, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa339503b9697e334d88722eca7003310905ec49a10cf97d374628170e85e5d680f4ec57756bc8bd1febb204cbdbfb3414b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 80 Karel Street Schoemanville 0216 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.726234655961 27.868379571512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang