Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eunice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Ons Huis
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Fortunate B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate B

Had a warm welcome and it was fun.

It was amazing and beautiful.

Marelize P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P

Uitstekend.

Ons sal weer daarheen gaan.

Lee-ann B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

Gemaklik.

Ons verblyf was netjies en skoon. Alles wat jy nodig gehad het, was beskikbaar. Beddens was gerieflik en mooi berg-uitsig van agter die woning.

Retha M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Retha M

Heerlik gebly, baie sentraal, eienaar baie vriendelik en gaaf.

Huiseienaars is baie gaaf en het uit hulle pad gegaan vir ekstra moeite.

Elna P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna P

Gerieflik maar ongasvry.

Nooit die gasvrou gesien of vooraf kontak gemaak om te weet waar ons die sleutel kan kry of dit weer moet bêre nie - soek nou nog die boksie wat die klein kindertjies gesê het ons moet dit in los.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annelie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie E

Baie meer as wat ons verwag het.

Naby alles by Hartbeespoortdam en omgewing.

Melanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V

Stil en rustig.

Mooi uitsig oor die dam. Naby geleë aan winkelsentrum en restaurante. Gasheer baie behulpsaam en vriendelik ontvang. Daar was 'n fout met die bespreking, maar die gasvrou het baie vinnig my gehelp en 'n nabygeleë tuinwoonstel gekry waar ons ons laaste nag kon oornag. Beleefd en vriendelik.

Johann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Vakansieverblyf in Harties.

Ruim huisvesting met 'n goeie uitsig oor die dam. Goeie waarde vir geld. Naby winkels en restaurante.

Soreta S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soreta S

Heerlik en rustig.

Ons het heerlik gebly, rustige omgewing en gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het wel bietjie gesukkel met die stort, dit was of te warm of te koud, was reg vir grootmense maar my dogtertjie het bietjie gesukkel oor sy lou warm water in stort, so ek het ook verstaan dat dit 'n gasgeyser is maar ons het maar so sukkel sukkel gestort. Maar oor die algemeen was dit 'n heerlike plekkie om te bly.

Kobus M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M

Baie lekker gekuier.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad en die woonstel was baie netjies en skoon en eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel en weer van julle plekkie gebruikmaak.

Sonja B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B

Gerieflik en vriendelik.

Een van ons werk se spanne het verblyf nodig gehad op kort kennisgewing om werk te voltooi. Ons Huis was die beste in prys en gemak om die span lekker te laat rus na hulle dag se harde werk. Baie dankie, sal weer van julle gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karelstraat 80, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa339503b9697e334d88722eca7003310905ec49a10cf97d374628170e85e5d680f4ec57756bc8bd1febb204cbdbfb3414b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 80 Karel Street Schoemanville 0216 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.726234655961 27.868379571512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang