Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, huisie is netjies en gerieflik, sal definitief aanbeveel. Huisie is apart, privaat en goed ingerig, parkering is veilig by die kamer venster. Kombuis en braai area het alles wat nodig is en gemaklik. Gasvrou was baie behulpsaam en het spoedig geantwoord op WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en ons sal weer daar slaap! Ons huisie was heeltemal voldoende vir ons kuier en ons sal definitief weer daar slaap as ons weer in George is. Inligting was baie goed en ons gasvrou was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garold J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was goed en sal weer daar wil oornag. Ja, baie lekker. Baie ruim en sekuriteit is 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Voldoende vir oornagverblyf. Kon nie op internet inskakel op ons rekenaars nie. Maar wel op Whatsapp. Plek is voldoende vir oornagverblyf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Het net vir een aand oorgeslaap, sal beslis volgende keer bietjie langer bly. Baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Catharine H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfeksie. Die huisie is in 'n rustige omgewing en weg van daaglikse geraas. Veilig en ruim. Ons het baie lekker gebly, soos 'n huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vickey B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Aangenaam. Skoon en veilig. Rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lirene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Dit was asemrowend en fantasties. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7192749158c67974d2bfdddb59b3df01d621c7dea96bba090cd017a8b32632b7a1a3bea8d6bafcbe1b45a51b36193f6bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Chestnut Street Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.953044302337 22.428161808175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang