Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons Huisie bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Heatherpark, George geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n alleenreisiger óf 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié tuinkothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf 'n kruidenierswinkel. Dit is ook 10 minute van George Lughawe en George Mall af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7192749158c67974d2bfdddb59b3df01d621c7dea96bba090cd017a8b32632b7a1a3bea8d6bafcbe1b45a51b36193f6bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Chestnut Street Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.953044302337 22.428161808175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang