Ons Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 395
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie F - Jun 2024
Algehele gradering
McGregor en Ons Huisie, sal ons weer sien.
Nicola S - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige naweek op McGregor.
Julian J - Apr 2024
Algehele gradering
Great spot for a little get away from the hustle of city life.
Steven M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful but had to be aware of crime in the area.
Liam P - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable little house in McGregor.
Tannje S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Deon T - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Rhonda M - Sep 2023
Algehele gradering
Cosy.
Claire L - Jun 2022
Algehele gradering
Such a quaint little place with a beautiful little garden. It was perfect for our needs and are sure to go back.
Francois H - Mei 2022
Algehele gradering
Het ons met die gevoel gelos, dat ons by die huis is.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for your lovely review and we loved that you could enjoy the space and town.
Fanie T - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en het alles was nodig is.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for the lovely review.
Linde L - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker, rustige Paasnaweek in die platteland.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for the wonderful review, so glad you enjoyed your stay!
Gium M - Apr 2022
Algehele gradering
Close to shops and restaurants. Nice garden for dogs.
Johann R - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil - a destination to spiritually reload.
Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker kothuis wegbreek in Mcgregor.
Lees meerAura B - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Ons Huisie se terugvoer
So glad you enjoyed your stay, we hope to welcome you back soon.
George L - Apr 2021
Algehele gradering
The most relaxing and soul searching place to be.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for your wonderful review, we really appreciate it and hope to welcome you back soon!
Adele D - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and well appointed.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for your feedback.
We really appreciate it.
Pre covid we used to do milk and rusks but stopped as we found most guests didn't use it. We hope to improve on your experience next time.
Rochelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Humble stay within a piece of McGregor History.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Thank you for this wonderful review, we really appreciate it! So glad you love McGregor as much as we do. Looking forward to welcoming you back soon.
Edburg S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in 'n rustige omgewing.
Ons Huisie se terugvoer
Lovely review, thank you!
Jaco V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuierplek. Plattelandse atmosfeer verkwik die siel.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for the wonderful review! We hope to welcome you back soon.
Carien T - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was rustig, stil en absoluut awesome. Kon nie vir beter gevra het nie.
Daniëlle T - Sep 2020
Algehele gradering
Mooiste huisie in McGregor!
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for your wonderful review, we are so glad you enjoyed the cottage and hope to welcome you back soon.
Paul J - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjiese klein huisie.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. We hope to welcome you back soon.
Mariska D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek.
Jasper H - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing met wynkelders en ander eetplekke nie te vêr nie.
Cecilia K - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike, landelike gasvryheid in 'n oulike, goed toegeruste huisie.
Anton B - Des 2019
Algehele gradering
100% platteland wat 'n plesier.
Ons Huisie se terugvoer
I am so glad you had a wonderful stay. We had a braai grid for the cottage, will definitely make sure it is there and if not perhaps it got legs. Thank you for letting us know, we will buy a new one if not there. We look forward to welcoming you back soon.
Pieter Terblanche T - Okt 2019
Algehele gradering
Oulike verblyf wat net aandag kort om baie spesiaal te wees.
Lees meerChrileza S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is die rustigste plekkie en die huisie in goed ingerig met alles wat jy benodig.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir mooi terugvoering, ons is bly julle het lekker gebly.
Ronelle C - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige naweek.
Ons Huisie se terugvoer
Hi Ronelle,
Baie dankie ons het julle kuiertjie geniet.
Mark K - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige tyd in idilliese kothuis met pragtige tuin en uitsig van natuur.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Luann S - Feb 2018
Algehele gradering
Ons naweek was fantasties, baie rustig, omdat daar geen TV ens. is nie, kon ons as gesin weer lekker komunikeer.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Marina V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Tracy H - Aug 2018
Algehele gradering
A nice location.
Ons Huisie se terugvoer
Hi Tracy,
Thank you so much for your feedback.
We did look into the fireplace and we have fixed to problem. The ventilation lever on the chimney were on the wrong setting.
Our apologies for the inconvenience.
We aim to make all our guests stay pleasant and with a review like yours, we can do better each time.
Thank you once again for the positive feedback.
Alma D - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en voorstelle. Ons sal dit beslis met die eienaar opneem. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Coenie V - Apr 2018
Algehele gradering
Paar verbeteringe word benodig.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering. Ons het met die bestuurder van die huis gesels om voorsienning te maak vir die muskiete.
Hoop om julle terug te verwelkom in McGregor.
Rishad O - Des 2018
Algehele gradering
Lovely cottage with character. Pretty garden.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Renate B - Des 2017
Algehele gradering
'n Ware blaaskans van rus en vrede.
Charl D - Okt 2017
Algehele gradering
Karoohuisie met rustige atmosfeer.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering. Ons is jammer as die aanwysings na die kothuis nie duidelik was nie, ons stuur dit aan al ons kliente met die aanvaardings epos, wat ook alle ander inligiting rakende die bespreking bevat. Ons vra om veskoning indien daar enige misverstand ontstaan het oor die handdoeke en seep, ons het met die bestuurder van die huis gesels om uit te vind wat gebeur het en seker te maak dat dit nie in die toekoms gebeur nie. Ons het ook die lig wat nie werk nie onder die aandag van die bestuurder gebring. Hoop om julle terug te verwelkom in McGregor.
Marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Dirty and cold.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
I am terribly sorry to hear about the below, we pride ourselves on offering a professional and efficient service. I will talk to the housekeeper with regards to the dishes, as we haven't received this complaint before I am thinking that possibly the guests before had washed the dishes and that the housekeeper didn't double check the cupboards, I will make sure to bring this up with her and address it.
I will also chat to our maintenance manager about the cold air escaping into the cottage as well as the staircase to see if he can find a solution.
Thank you for bringing this to our attention, we hope to welcome you back in future and perhaps at another one of our properties.
Geraldine H - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Ons Huisie se terugvoer
Thanks so much for the lovely review! We are so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon.
Werner E - Jul 2016
Algehele gradering
Cosy tranquility.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang