Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ons Huisie is 'n tradisionele witgekalkte en grasdakkothuis in die dorpie McGregor. Dié huis kan tot 4 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir paartjies of 'n gesin met jong kinders.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Olieverwarmer word voorsien vir kouer winternagte. Die tweede verdieping beskik oor 2 enkelbeddens, 'n laaikas en hangplek, met 'n uitsig oor Kentekenberg. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die gemoderniseerde dennekombuis is toegerus met 'n elektriese vierplaat-kookplaat, 'n konveksie-oond, ketel, broodrooster, en basiese kooktoebehore en breekware en eetgerei. Die eenheid beskik oor 'n eetarea wat na die sitkamer lei waar gaste by die kaggel kan kuier.

Gaste het toegang tot parkeerplek en braaigeriewe. Die kothuis is troeteldiervriendelik.

Gaste kan ontspan in die groot, afgesonderde tuin wat omhein is, wat dit veilig maak vir klein kinders en troeteldiere om te hardloop en speel. Daar is hoekies om te ontspan en te lees en daar is ook 'n oop area om te speel. Daar is 2 liggewig opvoubare tuinstoele om die beste plekke te soek om te ontspan. Die groot stoep het plek om bergfietse af te was.

Ons Huisie is in 'n stil kant van die dorpie geleë, maar tog naby winkels. Dit word bewaak deur die stam van 'n enorme gomboom, waarvan die wortels eens deur die vloer gegroei het; nou 'n gedenkteken vir homself.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 44 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae968522ce370ce62f6286b84b3144a072dca64c262bb8f9c8422c814a10a6e77bd8799bf1d5e92db3384f66f6bbf831e241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang