Ons Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Margaret P - Jul 2024
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed exploring Elandsbaai from the comfort of Ons Huisie.
Francois K - Mei 2024
Algehele gradering
Perfekte Weskus wegbreek.
Kobus A - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en ontspanne.
Pierre L - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig en die stilte was fenomenaal.
Thea B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese, veilige, skoon, netjiese plekkie. Heerlike stapstrand, veilig.
Susan F - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable, well equipped, close to the beach.
Heather D - Aug 2024
Algehele gradering
No hesitation in recommending.
Hannes W - Aug 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Raymond S - Jul 2024
Algehele gradering
Bakgat.
Helene Sybil H - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustig, verfrissend.
Abigail C - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Liani S - Feb 2023
Algehele gradering
Huisie by die see.
Ons Huisie se terugvoer
Beste Liani
Dankie vir jou resensie. Dit maak my bly as ek hoor mense geniet Ons Huisie en die see.
Terloops, jou pragtige wiselrigter vir inverter vind ek baie interessant. My geleerde taalkundige vriend het my dit 'n kragomsetter laat noem.
Petro B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies plek met 'n pragtige uitsig.
Annie V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige lafenis.
Shane S - Nov 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and would consider returning.
Tanya H - Nov 2023
Algehele gradering
Huis voldoen aan alles. "Inverter" 'n groot pluspunt.
Lucia F - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Nico F - Mei 2023
Algehele gradering
Had a lovely time with family.
Johan C - Nov 2022
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanne tyd gewees.
Theuns A - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en gerieflik!
Trudi L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en ruim veral as jy 'n gesin is.
Erika P - Sep 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons ooit gebly het. Gaan definitief terug!
Lees meerRozelle T - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig, gesellig en die huisie was alles waarvoor ons kon vra en meer.
Mervin E - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, rustig, mooi see- en berguitsigte.
Sune M - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike familie-kuierhuis.
Melanie B - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike week van rus.
David Jeannot A - Apr 2022
Algehele gradering
Good location.
Petro B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Jeanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige see-wegbreek.
Lees meerDebbie W - Feb 2022
Algehele gradering
Te mooi vir woorde.
Charl V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig. Heerlik.
Viljoen V - Okt 2021
Algehele gradering
'n Huis waar elke kamer jou nooi om te rus en te kuier.
Morne B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ons Huisie se terugvoer
Gaste soos julle is altyd weer welkom! Pieter
Riëtte N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie! Bly dit is hoe julle dit ervaar het.
Malcomb D - Sep 2021
Algehele gradering
Just an absolute relaxing pleasure.
Ons Huisie se terugvoer
Malcolmb, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Especially after you had no water for almost a day (because of a broken municipal pipeline), and the a drain overflowing on your last day. Regards, Pieter
Annelize B - Aug 2021
Algehele gradering
Vars lug-naweek.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Annelize, bly julle het dit net so baie geniet soos ons wat altyd self beleef.
Henna K - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, sal weer soontoe gaan.
Thomas M - Jul 2021
Algehele gradering
Hands down the nicest accomodation I've ever stayed in for its price. Excellent value for money, host was extremely helpful. Highly recommended.
Johan G - Jun 2021
Algehele gradering
Dit voel asof Ons Huise, my huisie is wanneer ons daar is. Snoesig, veilig, gemaklik en die kleinspan het hul gate uit geniet.
Ons Huisie se terugvoer
Johan, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons sê net “Amen” daarop. Pieter
Cindie A - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek
Juanita S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons Huisie is a wonderful holiday home and I would recommend it to anyone.
Ons Huisie se terugvoer
Dit maak ons harte altyd bly om te hoor gaste geniet Ons Huisie op die wonderlike Elandsbaai!.
Leon V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly huis is gerieflik , skoon veilig en goed toegerus baie naby strand 50 meter ver.
Ons Huisie se terugvoer
Leon, Bly julle het dit geniet!
Wynne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing; great location with everything you need in the house.
Malinda B - Feb 2021
Algehele gradering
Ewige rustigheid.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Malinda. Jy slaan voorwaar die spyker op die kop!
Pieter
Annelize B - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike Weskuswegbreek!
Ons Huisie se terugvoer
Annelize, dankie vir jou vriendelike woorde. Ons stem saam dat Elandsbaai balsem vir 'n stadsiel is. Pieter
Dirk Z - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier! Sal beslis weer hiervan gebruik maak.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Dirk. Ja, ongelukkig was die feit om nie die strand wettig te kon besoek nie, nou nie binne ons intelligente begrip en vermoë nie. Boonop het julle dit ook net-net misgeloop. Kom gerus weer. Pieter
Carla B - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Corrie B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Corrie. Ek dink jy vat met min woorde alles saam! Pieter
Michelle T - Sep 2020
Algehele gradering
Home, away from home!
Heleen V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, net te kort gebly.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Heleen. Jammer Saterdagaand was toe nie ook beskikbaar nie. Ontvang julle graag weer!
Pieter
Ellen F - Feb 2020
Algehele gradering
Pleasant and comfortable property but location proved too remote for us!
Ons Huisie se terugvoer
Dear Ellen,
Thank you for your kind words about Ons Huisie.
Elands Bay indeed lacks the facilities of a big town or a city - but to most quests that is the charm of the place. Like someone once answered when asked about what he had liked about Elands Bay:"Everything that is not there!"
Domenico T - Sep 2019
Algehele gradering
'n Stukkie paradys vir die hele gesin.
Johna G - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Johna, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het!
Groete
Pieter
Lienie H - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik by die see.
Marius C - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties en gemaklik.
Ons Huisie se terugvoer
Marius,
Bly om te hoor julle het dit so geniet, veral op 'n naweek wat so spesiaal in jou en jou verloorfde se lewe was!
Pieter
Elize G - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Welma M - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik - rustigheid wonderlik.
Ons Huisie se terugvoer
Beste Welma,
Ons is bly julle het alles geniet. Dankie vir die wenk oor die matrasse. Ek dink dit geld net die sogenaamde geel kamer. Die blou kamer se matras is slegs twee jaar oud, en word spesiaal deur die Instituut vir Blindes op Worcester vervaardig, met 'n 10 jaar waarborg. Die geel kamer se matras word baie minder gebruik, maar is inderdaad ouer. Ons sal na jou wenk omsien.
Baie dankie,
Pieter
Reze B - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitsig oor die see.
Douglas S - Feb 2019
Algehele gradering
Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik gebly.
Lekker strandhuis, goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ons Huisie se terugvoer
Glad you enjoyed it, Douglas.
Jaco En Maritha D - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike, sentraal geleë huis met alle geriewe nodig!
Ons Huisie se terugvoer
Jaco, Jy slaan die spyker op die kop wat Elandsbaai aanbetref. Bly dit was vir julle ook so lekker.
Frik D - Aug 2019
Algehele gradering
Basiese gebruik vir oornagplek.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Bly julle was gelukkig! Ek dink julle het net die spesiale pen wat die motorhuis se deur moet oophou, nie raakgesien nie. Jammer!
Pieter
Johnnie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Verfrissend.
Ons Huisie se terugvoer
In die kol, baie dankie!
Willemse R - Okt 2018
Algehele gradering
Ons huisie is 'n baie aangename huis om met gesin of vriende te gaan ontspan en is baie stil en rustig> Die mooi uitsig oor die see, sal graag weer gaan, maar vir seker sal ek wil bietjie langer gaan bly.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Romano. Jy som die Elandsbaai-ervaring baie goed op.
Pieter
Fiona S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly!
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Fiona. Ja, die vierpotiges geniet dit inderdaad altyd baie.
Manuela L - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik en relaxing.
Ons Huisie se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit so geniet, veral die branderplankryery en lekker kos maak. Pieter
Candice M - Mei 2018
Algehele gradering
Great spot close to beach with all the comforts of home.
Ons Huisie se terugvoer
Dear Candice,
It gives us joy when we hear people enjoyed it.
Pieter
Elize M - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en so netjies, skoon, alles was perfek.
Ons Huisie se terugvoer
Elize, wat kan ek anders sê as dat ek volledig saamstem. Ek onthou hoe jy vooraf vir my laat verstaan het dat jy nogal vol nonsens is oor sindelikheid - ek is bly ons het jou nie teleurgestel nie. Pieter
Johannes D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees! Wens ons kon langer bly.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Dankie, Johannes. Jy som dit inderdaad reg op.
Pieter
Jonash I - Feb 2018
Algehele gradering
Had a real good time away with family. Peace and quite I really had which was awesome.
Ons Huisie se terugvoer
I am glad you enjoyed it, and could revive before tackling the hustle again. Pieter
Elize G - Feb 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlik, net te kort!
Ons Huisie se terugvoer
Bly dit was vir julle lekker, Elize! Ja, ons probeer hard om ‘n hoë standaard te handhaaf. Pieter
Celeste V - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige plekkie vir 'n lang wegbreek.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Bly dit was lekker! Dit is juis die “nie veel om te doen nie” wat vir gejaagde mense die sjarme is.
Groete,
Pieter
Angela T - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en tevrede.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Hello Angela.
Bly julle het die klein mooi goedjies ook raakgesien en geniet.
Pieter
Marnus L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustigheid vanself en baie baie netjies ingerig. Absolute juweel.
Ons Huisie se terugvoer
Beste Marnus
Ons is bly julle het dit weereens so geniet.
Anri B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, alles wat jy nodig het!
Ons Huisie se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet, Anri.
Diana V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit voel soos ñ huis van jou huis af weg!
Ons Huisie se terugvoer
Diana, ek is bly julle het alles goed gevind.
Mariaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed geleë, goed toegerust.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Mariaan! Ek is bly die kinders kon hulle so geniet.
Hawkie D - Sep 2018
Algehele gradering
Geluksalig.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie, Hakins. Dit is soos ons ook daaroor voel: geluksalig!
Jan V - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige ontspanne vakansie.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Beste Jan
Ons is bly julle het alles ontdek wat Ons Huisie bied en dit tot julle genot gebruik. Dit is immers hoekom dit daar is.
Kom gerus weer,
Pieter
Carina B - Des 2017
Algehele gradering
Lekker!
Ons Huisie se terugvoer
Beste Carina,
Ons is baie bly julle as familie met julle hondekinders het dit alles baie geniet.
Joan H - Nov 2017
Algehele gradering
Die beste verblyf waarin ons ooit gebly het.
Ons Huisie se terugvoer
Beste Joan,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Jy sê presies dit waarna ons steeds mik - goed toegerus, skoon en netjies. En die veiligheid is gelukkig steeds 'n kenmerk van 'n klein plekkie soos Elandsbaai!
Erika B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie Erika! Ek is net jammer jul kind se skoolpligte het toe gemaak dat jul verblyf kortgeknip moes word. Maar natuurlik gaan julle volgende keer sommer baie langer kom?
Rika M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf en aangename eienaars, gaan die ekstra myl.
Ons Huisie se terugvoer
Dit is lekker om te hoor dat gaste dit geniet. Pieter
Christiaan J - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Ons Huisie se terugvoer
Dit is vir ons lekker as ons gaste dit soos onsself geniet.
Allen G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, goed ingerig en georganiseerde huis met goeie ondersteuning deur die eienaar en huishulp.
Ons Huisie se terugvoer
Hello Allen, ons is baie bly julle het dit geniet, Pieter.
Charlene D - Jun 2017
Algehele gradering
Idilliese wegbreek.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Charlene, ons is bly dit is hoe julle gevoel het. Die kommentaar weerspieël ons eie belewenis van Elandsbaai, daarom deel ons Ons Huisie so graag. Pieter.
Jacques R - Apr 2017
Algehele gradering
Plek om die siel te herlaai.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Dit is altyd wonderlik as ons gaste voel oor die plek soos ons self. Dankie. Pieter Fourie
Andy C - Mrt 2017
Algehele gradering
Quiet, relaxed and safe.
Ons Huisie se terugvoer
Thanks, Andy. Glad you enjoyed it the same way we normally do! Pieter
Anika V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Elandsbaai.
Ons Huisie se terugvoer
Sien julle graag weer daar! Pieter
Cobus V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en baie gerieflik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang