Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in.

Ons Huisie is 'n drieslaapkamerhuis met 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, vierplaatgasstoof met 'n elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Daar is 'n omsetter op die perseel wat die TV, WiFI en meeste ligte tydens beurtkrag ondersteun.

Gaste kan lekker gaan swem, branderplankry, visvang, fietsry en die voëls in die area bekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Margaret P
5.0
We thoroughly enjoyed exploring Elandsbaai from the comfort of Ons Huisie. Ons Huisie is a spacious, comfortable, well-equipped house w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Francois K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte Weskus wegbreek. Wonderlike naweek gehad by ons huisie!
Mei 2024
Kobus A
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed toegerus en ontspanne. Baie goed toegerus en baie netjies, is die perfekte wegbreek plek as mens net wil ontspan en die rustigheid van E...
Sien meer
Mei 2024
Pierre L
Gesin met tieners
5.0
Veilig, rustig en die stilte was fenomenaal. Ons het dit vreeslik geniet. Vandat ons gestap het en so vriendelik ontvang is, het ons tuis gevoel. Die ...
Sien meer
Jan 2024
Thea B
5.0
Fantastiese, veilige, skoon, netjiese plekkie. Heerlike stapstrand, veilig. Beste blyplek aan die Weskus. Alles wat jy nodig het, pragtig netjies, hee...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYTRjZWFhLTkxZTAtNGM3MC1hNzc4LTBjMDk3MGIxNTZkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 89 5 1 5 Boom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.311048304455 18.341867169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang