Ons Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ons Huisie is in die bekoorlike vissersdorpie Elandsbaai langs die Kaapse Weskus geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reserve, Elandsbaai-strand en Kaapse Weskus-biosfeerreservaat in.
Die verblyf beskik oor 'n 3-slaapkamerhuis met 2 badkamers, oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, kisvrieskas, skottelgoedwasser, 4-plaat gasstoof met 'n elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Daar is 'n omskakelaar op die perseel wat die TV, WiFi en meeste ligte ondersteun tydens beurtkrag.
Gaste kan swem, branderplankry, visvang, fietsry en voëlkyk in die area geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elandsbaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang