Ons Huisie by die Dam
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 140, Harbour Town Estate, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ons Huisie by die Dam is in 'n veilige kompleks in Vaal Marina geleë. Die huis spog met die perfekte kombinasie tussen rustigheid en luuksheid en dit maak dit die idale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek langs die water.
Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en al die nodige eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n opwaskamer wat met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n dubbeldeuryskas toeegrus is. Die eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n boma, swembad en 'n jetty waar gaste hulle eie boot kan vasmeer. Die kompleks beskik ook oor tennisbane en 'n 9-putjie-gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
luzanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Ring-weg Wes 140, Harbour Town Estate, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink Ons Huisie by die Dam het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 140, Harbour Town Estate, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang