Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik! Lovely house! We had an amazing time! The house is beautiful and the perfect size for a family of 5 on holiday. And the view is exceptional! We enjoyed the bird life and all the butterflies. Your hosting skills are very good, and the cleaner is a joy! We are looking forward to visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melody
Sunbird Cottage
Thank you for your feedback. It is always appreciated. It was a pleasure to have you stay at Sunbird Cottage. We look forward to hosting you in the near future.

Ruenda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Tranquil and relaxing. Very comfortable and felt like it was 'Ons Hysie' for a week! Owners are thoughtful and generous, we really appreciated the extra small things like receiving the loadshedding schedule in advance. The stacking door that opens all the way was our favourite feature, it's lovely to feel like you invite the ocean into the kitchen as you cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

'n Wegbreek om te onthou. Die ondervinding vanaf aanvanklike bespreking, bevestiging, deurlopende kommunikasie vanaf 'host' was ongelooflik goed. Die foto's is presies wat jy kry en soveel meer. As ek nou na die foto's kyk besef ek die 'real deal' is nog beter as wat jy op die foto sien. Alles wat jy benodig in die huis is daar om jou verblyf gemaklik te maak. Die loadshedding het nie gepla nie want daar is ligte in die kamers en sitkamer/kombuis. Die uitsig is ongelooflik en die huis is wonderlik ingerig. Ek beveel dit vir enigeen aan wat wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melody
Sunbird Cottage
Hi Cornelia Baie dankie vir die mooi gevleuelde woorde en ons is so dankbaar julle het dit geniet in Ons Hysie. Mag ons julle weer vorentoe sien. Geseende tyd verder. Groete Willie en Riana

Catherine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Relaxing stay in a beautiful reserve. House was very clean. Excellent communication from owners. Beautiful views. Close to Yzerfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Ons het heerlik gekuier in n gemaklike, goed toegeruste huis, wat 'n lieflike uitsig het. Die huis het alle geriewe wat 'n mens benodig. Dit is netjies en skoon. Die sleutel-oorgee-meganisme is gemaklik en die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die uitsig kry 'n mens by min ander plekke en daarmee saam 'n stukkie natuur met voëltjies, 'n steenbokkie en ander besoekers sommer naby die voordeur. Dit is 'n weer-besoek-plek hierdie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melody
Sunbird Cottage
Hi Estie Baie dankie vir jou eerlike en opregte uitstekende resensie van Ons Hysie, ons waardeer dit opreg en welkom julle weer met ope arms en harte n volgende keer! Alle seen en Voorspoed vir julle! Liefdegroete Ons Hysie Span

Francois T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantasties. Wat 'n heerlike vakansiehuis met 'n pragtige uitsig oor fynbos en die see. Wat is beter as om met 'n lekker glas wyn op die gras te sit en die son te sien ondergaan oor die pragtige see en fynbos. Kinders kon heerlik op grasperk speel en in die strate fietsry. Willie is 'n uitstekende gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons te help. Baie dankie. Ons sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melody
Sunbird Cottage
Francois en gesin. Ons is bly julle het die tyd geniet in Grotto. Baie dankie vir julle review, ons waardeer dit. Sien julle weer eendag. Groete Adele, Riana en Willie.

Jaco F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Heerlik gekuier. Nie groot huis nie maar heerlik dat dit voel jy kuier tuseen fynbos en met see in die agtergrond. Dink 'n ingeboude braai sal fantasties wees aangesien brand gevaar 'n probleem is as wind waai met buite weber braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melody
Sunbird Cottage
Jaco Baie dankie vir die review, waardeer dit. Ons is bly julle het Ons Hysie en Grotto so geniet. Verseker is daardie binne- braai oppad! Alle voorspoed vir julle. OH

Charne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Heerlik Was 'n heerlike naweek weg. Veilig en pragtige natuurlewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melody
Sunbird Cottage
Hi Charné Ons is bly julle het die tyd geniet in Ons Hysie en in Grotto Bay! Baie dankie vir jou terugvoer, hoop om julle weer te ontvang! Blessings! Willie & Riana

Milandré V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Heerlik gekuier met 'n see-uitsig. Ons het verskriklik lekker gebly, so dat ons sommer 'n ekstra nag by ons besoek bygevoeg het. Die reservaat is lieflik stil en rustig. Alhoewel die see 'n kort entjie se stap is, is die see-uitsig onbelemmerd en die deure wat oopmaak skep 'n lieflike gevoel van ruimte en buite wees. Die gashere was maklik bereikbaar en akkommoderend. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melody
Sunbird Cottage
Hi Milandre Ons is baie bly julle het dit so geniet. Julle is enige tyd weer welkom in Ons Hysie! Alles wat mooi is vir julle verder. Groete Willie & Riana

Elisna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Heerlik! Onverbeterlik. As 'n familie kon ons saam tyd spandeer wat ons rêrig baie nodig gehad het! Die huis is 'n regte "kuierhuis" aangesien die kombuis en leefarea oopplan is en uitloop op die grasperk. Almal is heeltyd bymekaar. 'n Ingeboude braai sou dalk lekker wees (daar is 'n Weber), maar omdat die wind aan die Weskus maar onvoorspelbaar is, was dit gerieflik om die braai te kon skuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melody
Sunbird Cottage
Hi Elisna Ons is so dankbaar julle het dit geniet. Ons spaar nog vir die stoep wat aangebou moet word, wat in lekker beskutte ingeboude braaier gaan he. Een van die dae. Alles wat mooi is vir julle vorentoe. Willie, Riana en Adele.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268d71d6b471f4efa4b7d383d114f32bb03a6e73ce43e382267c7bb67a5bcdfdb12500e17be0a0d8e580624996585333db00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 170 Mollyhawk Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.504600505828 18.317551565676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang