Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunbird Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder en lugtige drieslaapkamerhuis in Grottobaai Privaat Natuurreservaat aan die Weskus. Grotto Bay is 58 km vanaf Kaapstad geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Vanaf die leefarea maak stapeldeure oop na die tuinarea met lieflike uitsigte oor die see. Gaste kan pragtige sonsondergange vanuit die tuin en die sitkamer geniet, en wakker word met die geluid van die see.

Bykomende kenmerke sluit 'n Weber-braai, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Grotto Bay bied doendinge soos voëlkyk, staproetes en visvang by die reservaat se privaat strand. Die omliggende area bied geleenthede vir stap en wynproe.

Sunbird Cottage is 200 m vanaf die kuslyn en sowat 800 m vanaf die sanderige swemstrand, bereikbaar met 'n heerlike staptog deur die aromatiese Fynbos.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268d71d6b471f4efa4b7d383d114f32bb03a6e73ce43e382267c7bb67a5bcdfdb12500e17be0a0d8e580624996585333db00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 170 Mollyhawk Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.504600505828 18.317551565676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang