Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunbird Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder en lugtige drieslaapkamerhuis in Grottobaai Privaat Natuurreservaat aan die Weskus. Grottobaai is 58 km vanaf Kaapstad geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers het bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het stapeldeure wat na die tuin met 'n see-uitsig lei. Gaste kan die sonsondergang vanaf die tuin en die sitarea geniet en wakker word met die see se gedruis in die agtergrond.

Daar is 'n Weber-braai, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Grottobaai bied verskeie aktiwiteite soos voëlkyk, stap en visvang op die reservaat se privaat strand. Daar is ook geleenthede vir voetslaan en wynproe in die omliggende area.

Sunbird Cottage is 200 m vanaf die kus en sowat 800 m vanaf die swemstrand. Gaste kan deur die fynbos na die strand stap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268d71d6b471f4efa4b7d383d114f32bb03a6e73ce43e382267c7bb67a5bcdfdb12500e17be0a0d8e580624996585333db00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 170 Mollyhawk Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.504600505828 18.317551565676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang