Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Kraal Holidays

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anthea A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker gekuier en lekker geslaap. Dit was 'n fantastiese plek, baie goed ingerig en netjies. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxing and nature. It was a relaxing and quiet stay. You can hear the ocean and the birds, no vehicle noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Ons Kraal Holidays
Thank you very much for such a beautifully positive review of our little piece of heaven. We hope to host you soon again!

Melvin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Fantasties, leke gerus en gekuier. Baie lekker dankie, die huis het voldoen aan al ons behoeftes vir die wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Ons kraal is 'n ideale blyplek vir ses persone. Ons het veral in die aand lekker voor die kaggel gekuier. Ons sal hierdie blyplek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Ons Kraal Holidays
Baie dankie, Phillip, vir jou positiewe aanbeveling. Dit was wonderlik om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer binnekort!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sipokazi T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Comfortable, clean, cosy, great and fantastic. The place is beautiful and the furniture is exquisite. I really love the place and would definitely book it again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Ons Kraal Holidays
Thank you so very much for such a wonderful review. We are thrilled to hear that you enjoyed your stay. See you soon.

Ilse-marie S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlike verjaardag naweek saam familie gewees. Gerieflike huis met alles wat jy kan benodig, ons tweede besoek en sal beslis weer gaan. Ons hou baie van nuwe kleur van huis en die toevoeging van houtstofie is 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very pleasant. Very nice and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norette K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Regtig lekker gekuier. Die huis was baie skoon en netjies met ons aankoms. Alles wat jy mag benodig is daar en die kombuis is baie goed toegerus. Ons kan die huis definitief aanbeveel, dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Dit was baie lekker en ruim. Die verblyf was ongelooflik lekker en werklik waarde vir geld. Die ligging is fantasties. Daar moet asb. net gekyk word na die veiligheid van die voorstoep. Dit is baie glad as dit nat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 149 Cilliers Straat, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczMzljZDc1LWYzODgtNDNiNi1iZDczLWM3MjNiMzUzNTExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 149 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.604906 19.402188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang