Ons Kraal Holidays
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anthea A - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier en lekker geslaap.
Petrus L - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and nature.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Thank you very much for such a beautifully positive review of our little piece of heaven. We hope to host you soon again!
Melvin G - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties, leke gerus en gekuier.
Phillip N - Jul 2024
Algehele gradering
Ons kraal is 'n ideale blyplek vir ses persone.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Baie dankie, Phillip, vir jou positiewe aanbeveling. Dit was wonderlik om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer binnekort!
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Sipokazi T - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, cosy, great and fantastic.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Thank you so very much for such a wonderful review. We are thrilled to hear that you enjoyed your stay. See you soon.
Ilse-marie S - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike verjaardag naweek saam familie gewees.
Jos V - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Norette K - Des 2023
Algehele gradering
Regtig lekker gekuier.
Magda L - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ruim.
Alida J - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus.
Shena H - Des 2022
Algehele gradering
Ruim huis met lieflike braai opsies, binne en buite. Groot kombuis en leef area. Als was fantasties.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Baie baie dankie vir so 'n lekker positiewe verslag van Onskraal. Ons vertrou jy herstel goed van jou fietsry val en hoop om jou weer binnekort te verwelkom.
Jennifer T - Mei 2022
Algehele gradering
Enjoyable, relaxing, very well equipped.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Thank you so much Jennifer, for such a wonderfully positive review. We are so grateful that you enjoyed yourselves and we look forward to hosting you again in the near future.
Natasha L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker omgewing, baie gemaklike huis.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Ek is so bly julle het weer lekker gekuier by Onskraal en vreeslik dankie vir die baie positiewe verslag. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Pamela F - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties, rustig, veilig en skoon.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe verslag van ons vakansie huis, ons waardeer dit opreg!
Wessel V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gebly! Braai en kaggel het goed gewerk vir die koue aande.
Ons Kraal Holidays se terugvoer
Thank you so much Juantelle, for such a wonderfully positive review. We are so grateful that you enjoyed yourselves and we look forward to hosting you again in the near future.
Riaat A - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker. Ons wou nie huis toe kom nie.
Natasha L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, gerieflike en lekker.
Johnnie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, rustig, alle denkbare implemente beskikbaar in woning, by die see en baie dankie.
Hanlie A - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Roger F - Feb 2020
Algehele gradering
You can't get better for the money paid.
Bianca O - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese huis, het niks anders nodig as jouself.
Kobus M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en baie geniet.
Lee-ann B - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely place, spacious.
Kerstin W - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic as always.
Christylene V - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut die beste plekkie onder die son, het die naweek 100% geniet.
Johnnie V - Nov 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en alle implemente tot jou beskikking in werkende toestand. Rustig en veilig.
Ursulla L - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Angelique O - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike wegbreek-plekkie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Cilliers Straat, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang