Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Nessie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf, diens en fasaliteite! Kan Ons Nessie beslis aanbeveel! Ons het 3 dae gebly by Ons Nessie, en was baie tevrede met alles! Netjies en skoon, met alle geriewe beskikbaar! Nog nooit is ons in enige selfsorg so bederf met ekstra goedjies soos vrugte, sjokolade, skyfies, kaas, melk, botter, croissants, sap, koffie, tee, koeldrank, water ens. Die gasvrou laat mens beslis tuis voel, en daar's niks waaraan sy nie gedink het om die plek prakties en selfversorgend te maak nie! Daar is genoeg spasie om sommer meer as 'n week daar te bly. Goeie ligging, baie sentraal om na enige plek naby Kaapstad en die wynlande toe te ry. Dit is in 'n goeie buurt, en ons het heeltemal veilig gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf. Ons het ons verblyf by Ons Nessie baie geniet en ongelooflik tuis gevoel. Mariana en Chrispin is die beste gasvrou en gasheer wat ons nog teëgekom het, hulle stap die ekstra myl. Ons sal vir seker enige iemand aanbeveel om daar te bly. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Gerhard. Dit was vir ons werklik 'n groot plesier om jou hier te kon huisves. Hoop om jou binnekort weer te kan sien. Groete, Mariana en Crispin

Mj M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekkerste verblyf. Ons het verskriklik lekker gebly. Met die beste en vriendelikste diens. Sal beslis aanbeveel. Sal weer op 'n volgende trip daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Mj Muller vir jou positiewe kommentaar. Julle is meer as welkom om weer vir ons te kom kuier. Groete, Mariana

Angelique A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. We had a wonderful weekend, and the owners were very kind. Nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Thank you Angelique for your positive feedback. Mariana Ons Nessie

Brittany R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

It was needed. Mariana en Chris is baie vriendelik en wonderlike mense. Mag goedheid en guns op julle wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Brittany vir jul positiewe terugvoering. Hoop om gou weer van julle te hoor Groete Mariana

Nozita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Baie dankie, Mariana, ek en my eggenoot het beslis a wonderlike tyd gehad. Die rustigheid het ons gepas en ek sal enige tyd Ons Nessie aanbeveel. Dit was netjies. Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Nozita. Ek waardeer jul kommentaar oor Ons Nessie. Hoop om jul gou weer te ontvang. Groete Mariana

Sakkie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly by One Nessie. Mariana was baie vriendelik en ek sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Dankie Sakkie, julle was wonderlike gaste. Dankie vir julle ondersteuning. Groete. Mariana

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Die diens was uitstekend. Baie gawe mense. Veilig en still vir rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie aan my wonderlike gaste se positiewe kommentaar. Dit bly altyd lekker om julle hier by Ons Nessie te ontvang. Groete Mariana

Nic L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ons was gul ontvang en het heerlik en lekker ontspan. Dit sal definitief weer ons eerste keuse verblyf in die toekoms wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Nic en Retha Dit was n voorreg om jul hier te kon he. Ek waardeer jul positiewe terugvoering Groete Mariana Ons Nessid

Irma S
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Amazing (nie genoeg sterre nie). Mariana en Crispin het n juweel van 'n plekkie en hulle dra by daartoe. Die blyplekkie is baie gerieflik en het alles wat mens gewoonlik kort. Die eetgoedjies en drinkgoed wat gewag het toe ons arriveer was 'n onverwagte bonus. Baie dankie ook vir my verjaardaggeskenk en dat julle saam gebraai het - dit het my verjaardag vir my baie spesiaal gemaak. As ek weer moet Kaap toe kom weet ek presies waar ek bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Irma vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit om jou weer hier te akkommodeer. My gaste kom altyd eerste. Groete Mariana Ons Nessie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reynoldsstraat 10, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54549aee412302b50bf1971c994bc841820d019de2d12e77e882ff73234ea4eb0553b3718025c5b1194a4259710995bc642c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 10 Reynolds Street Thalmen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898315226163 18.648378305162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang