Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Nessie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Ons Nessie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Uitstekende verblyf, diens en fasaliteite! Kan Ons Nessie beslis aanbeveel!

Ons het 3 dae gebly by Ons Nessie, en was baie tevrede met alles! Netjies en skoon, met alle geriewe beskikbaar! Nog nooit is ons in enige selfsorg so bederf met ekstra goedjies soos vrugte, sjokolade, skyfies, kaas, melk, botter, croissants, sap, koffie, tee, koeldrank, water ens. Die gasvrou laat mens beslis tuis voel, en daar's niks waaraan sy nie gedink het om die plek prakties en selfversorgend te maak nie! Daar is genoeg spasie om sommer meer as 'n week daar te bly. Goeie ligging, baie sentraal om na enige plek naby Kaapstad en die wynlande toe te ry. Dit is in 'n goeie buurt, en ons het heeltemal veilig gevoel!

Gerhard P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Uitstekende verblyf.

Ons het ons verblyf by Ons Nessie baie geniet en ongelooflik tuis gevoel. Mariana en Chrispin is die beste gasvrou en gasheer wat ons nog teëgekom het, hulle stap die ekstra myl. Ons sal vir seker enige iemand aanbeveel om daar te bly. Uitstekende waarde vir geld.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Gerhard. Dit was vir ons werklik 'n groot plesier om jou hier te kon huisves. Hoop om jou binnekort weer te kan sien.
Groete, Mariana en Crispin

Ons Nessie
Mj M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj M

Lekkerste verblyf.

Ons het verskriklik lekker gebly. Met die beste en vriendelikste diens. Sal beslis aanbeveel. Sal weer op 'n volgende trip daar gaan bly.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie Mj Muller vir jou positiewe kommentaar. Julle is meer as welkom om weer vir ons te kom kuier. Groete, Mariana

Ons Nessie
Angelique A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique A

Amazing.

We had a wonderful weekend, and the owners were very kind. Nice place.

Ons Nessie se terugvoer

Thank you Angelique for your positive feedback.
Mariana
Ons Nessie

Ons Nessie
Brittany R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittany R

It was needed.

Mariana en Chris is baie vriendelik en wonderlike mense. Mag goedheid en guns op julle wees.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie Brittany vir jul positiewe terugvoering.
Hoop om gou weer van julle te hoor
Groete
Mariana

Ons Nessie
Nozita P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozita P

Fantasties.

Baie dankie, Mariana, ek en my eggenoot het beslis a wonderlike tyd gehad. Die rustigheid het ons gepas en ek sal enige tyd Ons Nessie aanbeveel. Dit was netjies. Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie Nozita.
Ek waardeer jul kommentaar oor Ons Nessie.
Hoop om jul gou weer te ontvang.
Groete
Mariana

Ons Nessie
Sakkie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K

Baie lekker gebly by One Nessie.

Mariana was baie vriendelik en ek sal enige tyd weer teruggaan.

Ons Nessie se terugvoer

Dankie Sakkie, julle was wonderlike gaste. Dankie vir julle ondersteuning. Groete. Mariana

Ons Nessie
Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Die diens was uitstekend. Baie gawe mense.

Veilig en still vir rustige naweek.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie aan my wonderlike gaste se positiewe kommentaar.
Dit bly altyd lekker om julle hier by Ons Nessie te ontvang.
Groete
Mariana

Ons Nessie
Nic L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L

Ons was gul ontvang en het heerlik en lekker ontspan.

Dit sal definitief weer ons eerste keuse verblyf in die toekoms wees.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie Nic en Retha
Dit was n voorreg om jul hier te kon he.
Ek waardeer jul positiewe terugvoering
Groete
Mariana
Ons Nessid

Ons Nessie
Irma S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Amazing (nie genoeg sterre nie).

Mariana en Crispin het n juweel van 'n plekkie en hulle dra by daartoe. Die blyplekkie is baie gerieflik en het alles wat mens gewoonlik kort. Die eetgoedjies en drinkgoed wat gewag het toe ons arriveer was 'n onverwagte bonus. Baie dankie ook vir my verjaardaggeskenk en dat julle saam gebraai het - dit het my verjaardag vir my baie spesiaal gemaak. As ek weer moet Kaap toe kom weet ek presies waar ek bly.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie Irma vir jou positiewe kommentaar.
Ons sien uit om jou weer hier te akkommodeer.
My gaste kom altyd eerste.
Groete Mariana
Ons Nessie

Ons Nessie
Roy A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy A

Dis die regte plek vir rustigheid.

Dit was vir my die beste plekkie waar ek was. Ek het dit regtig baie waardeer.

Ons Nessie se terugvoer

Baie dankie, Roy, vir jou positiewe terugvoering.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete, Mariana
Ons Nessie

Ons Nessie
Hugo L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Gerieflik.

Gasvrye eienaars. Inhoud van die woonstel meer as voldoende. Geriewe buite netjies en gerieflik. Waarde vir geld. Kan dalk die woonstel met diefwering toerus en sekuriteit opskerp.

Ons Nessie se terugvoer

Hi Hugo,
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar ons waardeer opreg. Daar is diefwering voor vensters, maar ongelukkig nie voor die skuifdeur en voordeur.
Ons neem kennis.
Hoop om julle gou weer te sien. Groete Mariana

Ons Nessie
Ulrich P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich P

Gerieflik, skoon en ruim. Alles wat ek nodig het vir my werk. Sentraal geleë in Bellville. Stil omgewing.

Die gasfamilie is vriendelik en behulpsaam en vra elke dag of alles reg is.

Ons Nessie se terugvoer

Baie Dankie Ulrich vir jou positiewe kommentaar, ek waardeer.
Mariana,
Ons Nessie

Ons Nessie
Fiona G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona G

It was the best.

They definitely will see me again and very soon.

Ons Nessie se terugvoer

Thankyou for the positive feedback, much appreciated

Mariana
Ons Nessie

Ons Nessie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reynoldsstraat 10, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54549aee412302b50bf1971c994bc841820d019de2d12e77e882ff73234ea4eb0553b3718025c5b1194a4259710995bc642c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 10 Reynolds Street Thalmen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898315226163 18.648378305162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang