Ons Nessie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, diens en fasaliteite! Kan Ons Nessie beslis aanbeveel!
Lees meerGerhard P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Gerhard. Dit was vir ons werklik 'n groot plesier om jou hier te kon huisves. Hoop om jou binnekort weer te kan sien.
Groete, Mariana en Crispin
Mj M - Feb 2024
Algehele gradering
Lekkerste verblyf.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie Mj Muller vir jou positiewe kommentaar. Julle is meer as welkom om weer vir ons te kom kuier. Groete, Mariana
Angelique A - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Ons Nessie se terugvoer
Thank you Angelique for your positive feedback.
Mariana
Ons Nessie
Brittany R - Mei 2023
Algehele gradering
It was needed.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie Brittany vir jul positiewe terugvoering.
Hoop om gou weer van julle te hoor
Groete
Mariana
Nozita P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie Nozita.
Ek waardeer jul kommentaar oor Ons Nessie.
Hoop om jul gou weer te ontvang.
Groete
Mariana
Sakkie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by One Nessie.
Ons Nessie se terugvoer
Dankie Sakkie, julle was wonderlike gaste. Dankie vir julle ondersteuning. Groete. Mariana
Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Die diens was uitstekend. Baie gawe mense.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie aan my wonderlike gaste se positiewe kommentaar.
Dit bly altyd lekker om julle hier by Ons Nessie te ontvang.
Groete
Mariana
Nic L - Feb 2023
Algehele gradering
Ons was gul ontvang en het heerlik en lekker ontspan.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie Nic en Retha
Dit was n voorreg om jul hier te kon he.
Ek waardeer jul positiewe terugvoering
Groete
Mariana
Ons Nessid
Irma S - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing (nie genoeg sterre nie).
Lees meerOns Nessie se terugvoer
Baie dankie Irma vir jou positiewe kommentaar.
Ons sien uit om jou weer hier te akkommodeer.
My gaste kom altyd eerste.
Groete Mariana
Ons Nessie
Roy A - Des 2023
Algehele gradering
Dis die regte plek vir rustigheid.
Ons Nessie se terugvoer
Baie dankie, Roy, vir jou positiewe terugvoering.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete, Mariana
Ons Nessie
Hugo L - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Ons Nessie se terugvoer
Hi Hugo,
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar ons waardeer opreg. Daar is diefwering voor vensters, maar ongelukkig nie voor die skuifdeur en voordeur.
Ons neem kennis.
Hoop om julle gou weer te sien. Groete Mariana
Ulrich P - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en ruim. Alles wat ek nodig het vir my werk. Sentraal geleë in Bellville. Stil omgewing.
Ons Nessie se terugvoer
Baie Dankie Ulrich vir jou positiewe kommentaar, ek waardeer.
Mariana,
Ons Nessie
Fiona G - Nov 2020
Algehele gradering
It was the best.
Ons Nessie se terugvoer
Thankyou for the positive feedback, much appreciated
Mariana
Ons Nessie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reynoldsstraat 10, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang