Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Sink Huisie @ Leeupoort

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marelize N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize N

Wonderlike weegbreek.

Die solar was 'n bonus. Die beddens is baie gemaklik. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die water was net meeste van die tyd koud, maar die res kon alles opmaak daarvoor.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ongelukkig werk die solar geyser se ondersteuningselement nie deur ons solar stelsel nie en beurtkrag het 'n groot rol te speel hiermee. Hoop ons sien julle gou weer.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Yolanda J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Vrede.

Het die rustigheid en vrede geniet.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Phillip C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Baie lekker gekuier. Daar kan miskien net lugreëling in die plek gesit word.

Die plek kort lugreëling. Dit was verskriklik warm toe ons daar was en die waaiers in die kamers is net nie genoeg om die plek af te koel nie.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Die Huis se dak is hoog gemaak wat help met die hitte absorbsie, dit vat egter 'n uur of 2 om af te koel omdat dit voor Gate se aankoms toe staan. Die waaiers in elke vertrek is aangebring om daarmee te help.

Lugreeling is ongelukkig nog nie op ons beplanning nie, behalwe dat dit duur is vir instillasie sal dit beslis die Gaste se prys affekteer agv die baie addisionele elektrisiteit wat dit gebruik.

Ons doel is om die kostes so laag as moontlik te hou.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Linda K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Pragtig, foto's op internet presies wat jy kry.

Goed toegerus met alles wat jy benodig.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Weet nie eintlik hoeveel veiliger jy kan kry nie want die is binne 'n toegangs beheerde natuur reservaat.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Ed M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed M

Verblyf is gerieflik met als wat mens nodig het.

Sal weer daar kuier!

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Herman V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Very enjoyable.

Enjoyed sitting on the stoep looking at the bush with some game visiting us in the mornings and afternoons. Nice and quiet.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Rilana L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rilana L

Rustig en mooi.

Ons het gereeld diere by ons gehad, huis is netjies en dit is baie stil. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Presies wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die stad.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmos Paaidjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd17323c76a5d8a1ee821a2a1e2336ed290ff04332e824a7c7bf1ef07adda98caf6f6c318880adb7924b892f00acc3b972881?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Cosmos Paaidjie Leeupoort Vakansie Dorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.921572058949 27.643871809276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang