Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Sink Huisie @ Leeupoort

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Marelize N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Wonderlike weegbreek. Die solar was 'n bonus. Die beddens is baie gemaklik. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die water was net meeste van die tyd koud, maar die res kon alles opmaak daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ongelukkig werk die solar geyser se ondersteuningselement nie deur ons solar stelsel nie en beurtkrag het 'n groot rol te speel hiermee. Hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Yolanda J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Vrede. Het die rustigheid en vrede geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Phillip C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Baie lekker gekuier. Daar kan miskien net lugreëling in die plek gesit word. Die plek kort lugreëling. Dit was verskriklik warm toe ons daar was en die waaiers in die kamers is net nie genoeg om die plek af te koel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Die Huis se dak is hoog gemaak wat help met die hitte absorbsie, dit vat egter 'n uur of 2 om af te koel omdat dit voor Gate se aankoms toe staan. Die waaiers in elke vertrek is aangebring om daarmee te help. Lugreeling is ongelukkig nog nie op ons beplanning nie, behalwe dat dit duur is vir instillasie sal dit beslis die Gaste se prys affekteer agv die baie addisionele elektrisiteit wat dit gebruik. Ons doel is om die kostes so laag as moontlik te hou.

Linda K
Kort verblyf
4.2
Nov 2021

Pragtig, foto's op internet presies wat jy kry. Goed toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Weet nie eintlik hoeveel veiliger jy kan kry nie want die is binne 'n toegangs beheerde natuur reservaat.

Ed M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2020

Verblyf is gerieflik met als wat mens nodig het. Sal weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Herman V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2020

Very enjoyable. Enjoyed sitting on the stoep looking at the bush with some game visiting us in the mornings and afternoons. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Rilana L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2020

Rustig en mooi. Ons het gereeld diere by ons gehad, huis is netjies en dit is baie stil. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Presies wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Ons Sink Huisie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmos Paaidjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd17323c76a5d8a1ee821a2a1e2336ed290ff04332e824a7c7bf1ef07adda98caf6f6c318880adb7924b892f00acc3b972881?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Cosmos Paaidjie Leeupoort Vakansie Dorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.921572058949 27.643871809276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang