Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Stee

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Andrea C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing. I've been there before, so that's why I went back. Very quiet place. A place for couples to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie lekker, ontspanne en rustig. Moes ons studente gaan aflaai in Wellington. Anja was baie aanpasbaar toe een nog nie in koshuis geplaas was nie. Ontbyt was baie lekker en goed voorberei. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloudina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Rustig en kalm. Was so lekker rustig en kalm kuiertjie met kamer wat oor swembad kyk en berge en groen wingerde aan die agterkant. Baie vriendelik en gasvry ontvang met die vriendelikste, goed opgevoede 3 border kollies en die mooiste bont katjie wat super liefdevol is. Baie lekker ontbyt langs swembad. Sal definitief weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Ons Stee
Hi Gloudina, Dit was nice om julle hier te ontmoet. Julle is pragtige mense Groete Anja en Pieter, Bono,Ita, Brownie and Lucky

Albert L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Lugreëling en ontbyt was perfek. Lugreëling en ontbyt was perfek. Veilige onderdak parkering met elektroniese hek was goed. Die plek is splinternuut met alle toebehore van hoë gehalte. Die swembad was skoon en verfrissend. Ons sou net stewiger kopkussings wou gehad het. Vriendelike eienaars en glad nie lastig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Ons Stee
Hi Albert, baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet in die gastehuis, julle was meer as welkom om ander kussings te vra Vriendelike groete Anja

Nelmarie H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2017

Lieflike geriewe. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2017

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Pieter
Ons Stee
Hi Nadia. I had send you an email with the question what time you would check in, no answer from your side. If people want to check in after 8 o'clock it is the least they can do to let the guesthouse owner know. We are a guesthouse and not a hotel with 24-hour service. The sheets are all high quality, guesthouse high-standard, washed daily. The marks, sorry about that, I will check that out. The breakfast is more then standard, see below, reviews from other guests Regards Anja and Pieter

Altus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2016

Awesome! Anja en haar man laat jou voel of jy by vriende aan huis is nie 'n gastehuis nie. Hulle is gemaklik en baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en daar was baie om van te kies. Die kamers is baie netjies en skoon en alles is baie mooi verduidelik. Ons Stee sal my definitief weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Ons Stee
Hi Altus, Baie dankie, ons het ook baie geniet van julle kuier in Ons Stee. Ons kyk uit na jou weerkeer Anja en PIeter

Hermias V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2016

Gerieflik, veilig, vriendelik en aangenaam. Met ons aankoms is ons vriendelik en joviaal ontvang deur Pieter en Anja Daelman, die eienaars, en ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer is baie netjies met alle nodige geriewe. Ek moet melding maak van die lekker stort ! Die ontbyte was heerlik met groot verskeidenheid. Ons was daar vir 'n skoolreünie en kon dus nie al die fasiliteite benut nie, maar die swembad is pragtig. Daar is 'n buitestort en 'n verskeidenheid braaigeriewe: ingeboude braai, gasbraaier en selfs 'n vloervuurherd. Beslis aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Ons Stee
Baie dankie Hermias. Dit was te heerlik om julle te ontmoet Groete, Anja en Pieter

Donald G
1 nag
4.2
Mrt 2016

Goeie ligging mooi tuin lekker om daar te slaap. Met die intrap was die gasheer baie professioneel die ontvangs het soos 'n gastehuis s'n gelyk . Die kamer was op standaard met alles en nog wat. Die tuin was mooi versorg en ek het die rustigheid van die platteland geniet. Laastens was die ontbyt uit die boeke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewan K
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2013

Lekke! Sien die sterre hieronder.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg en Dalstreet, , Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ee5248465ed949fad5fe7a5acbb64a6481713a8e65b444edb26ece0a74457c0f458eac0108b9ac60025d97f79834b22ccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Berg en Dalstreet 11 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.636649594537 19.016304016113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang