Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Stee

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg en Dalstreet, , Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die historiese dorpie Wellington, geleë aan die voet van die Groenberge, lê in 'n skilderagtige vallei op die oewer van die Krommerivier met die majestueuse Hawequaberge wat wagstaan op sy oostelike grens. Wellington, in die hartjie van die Boland en ryk aan kulturele, godsdienstige en opvoedkundige geskiedenis, is 'n onoortreflike gebied om die Wynlande en natuurskoon van die Wes-Kaap in Suid-Afrika te geniet.

Ons Stee B&B bied 4 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het óf 'n bad óf 'n stort. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, koninggrootte-bed lugversorgers (warm en koud) en 'n yskassie. Die wittebroodsuite het sy eie Jacuzzi. Die tuin nooi jou uit om te swem of op die ligstoele om die swembad te ontspan.

Wellington bied 'n mengsel van fantastiese inkopie-lekkernye aan toeriste. Die dorp is goed toegerus met alle mediese en nooddienste en takke van al die hoofbanke in Suid-Afrika. Wellington spog met twee leerfabrieke wat pragtige en kwaliteit leerprodukte soos skoene, handsakke, boekomslae en ander kleiner artikels vervaardig. Verder is daar handdoekfabriekswinkels, vrugtesap-kiosks wat aan die publiek verkoop word, glasware-geskenkwinkels en vele ander plekke om rond te snuffel bykomend tot die meer prominente kettingwinkels. Kunsgalerye, antieke meubels, keramiekteëls en Bali-meubels rond 'n ware inkopie-ervaring af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Ons Stee
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Berg en Dalstreet, , Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Stee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg en Dalstreet, , Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ee5248465ed949fad5fe7a5acbb64a6481713a8e65b444edb26ece0a74457c0f458eac0108b9ac60025d97f79834b22ccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Berg en Dalstreet 11 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.636649594537 19.016304016113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang