Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Strand Dakkie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ryan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie nice! Sentraal en veilig vir jou kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Awesome! Die gasvryheid van die eienaars het my grootste verwagtinge oortref. Bly om te sien mens kry nog hartsmense wat uit hul pad gaan om jou verblyf onvergeetlik te maak. Die plekkie is absoluut fantasties, baie ruim, goed toegerus en luuks. Ons het niks gekort nie. Die ligging is nog 'n hoogtepunt aangesien jy loopafstand is van strand, pretpark en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liné E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Dit was 'n welverdiende Desember seevakansie-wegbreek. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Die buurt is verbasend rustig, al is dit stapafstand van die seefront af. Ons gaan beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Great accommodation. Great accommodation, located about 400 m from the main areas. We walked to the beach and back easily with our young kiddies. The unit is spacious with everything you need. We will definitely come back and recommend to family and friends. Our kids had a ball. Great services and very private. Thank you so much for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Absoluut fantasties. Die akkommodasie was netjies en modern. Baie moeite is gedoen met die eenheid. Ons het baie lekker gebly. Ons sal eerste hoor vir blyplek by "Ons Strand Dakkie" voor ons êrens anders probeer in Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Netjies en vriendelike mense. Netjies en mooi. Die ligging is so dat jy kan loop waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e028a2a3991b3a4230ea54e02cdd81bbe4fc167430354a8c0c4f424aa4f2d459cecf2da1cc2cb67b791c5a371a506e7a28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 870 nouVanaf R1 683 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Bloedrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -34.12689760964 22.112577177923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang