Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Strand Dakkie

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 870 R1 683 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Strand Dakkie is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op die Tuinroete geleë is, ideaal geleë vir 'n gesin of groep vriende in Hartenbos, en is net 650 m van die strand af.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die badkamer het 'n stort en 'n ekstra gastetoilet is beskikbaar. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf en yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Deur die skuifdeure het gaste toegang tot 'n onderdak buitebraai-area met 'n buitetafel en stoele. Veilige en onderdakparkeerplek word voorsien. Die eiendom is sentraal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike strande, restaurante en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Ons Strand Dakkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Strand Dakkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e028a2a3991b3a4230ea54e02cdd81bbe4fc167430354a8c0c4f424aa4f2d459cecf2da1cc2cb67b791c5a371a506e7a28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 870 nouVanaf R1 683 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Bloedrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -34.12689760964 22.112577177923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang