Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Strandhuisie M18

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Francois H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

N lekker plek om uit te rus oor n naweek. Ons kon lekker speel by die partjie wat grens aan die huisie. Baie lekker braai vir pappa en ons het dit ook geniet om te stap in die kamp en uit op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelene
Ons Strandhuisie M18
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Wow meer as welkom terug

Madie E
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Die plekkie is goed geleë en rustig! Ons het lekker gebly!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelene
Ons Strandhuisie M18
Baie baie dankie, Madie, ons waardeer dit opreg.

Gregory H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Two bedrooms, a lounge, and a nice braai room. In the complex with a shop close by. Enjoyed my stay, everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelene
Ons Strandhuisie M18
Thank you for your feedback

Thabied M
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2024

Will be back. Spotlessly clean and comfortable. Efficient service from agent and owner went the extra mile to sort out the DSTV so that we could watch the rugby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2022

Perfect location for a relaxing stay. Ons Strandhuisie is beautifully decorated and clean. It has a lovely braai area. The rooms and bedding are clean and of good quality. There are a few things the host can do to improve guest stay though, like provide towels, a hairdryer and some hand wash in the bathroom. The kitchen is very small but has everything you need. A small table near the kitchen could help with some food prep space. I would also suggest a lockbox to get the key as we had to wait 2 hours for someone to open up for us. It is perfectly located to walk to the beach and also close to the shop and play area for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annelene
Ons Strandhuisie M18
Baie dankie Linda vir die pragtige resensie veral vir jou wag en dat jy verstaan het. Lockbox is gekoop en die butchers table word gemaak.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Baie rustig en he lekker gekuier. Die parkering was 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelene
Ons Strandhuisie M18
Skuus Johan ek moes eintlik gese het Parkeer agter die Huisie op die grasperk. Vra groot omverskoning.

Joany K
1 nag Saam met vriende
2.6
Okt 2022

Niks om oor opgewonde te raak nie. Beddegoed was van slegte gehalte. Inner en kussing voel afgeslaap en van swak kwaliteit. Handdoeke sal waardeer word vir die fooi wat hul vra vir skoonmaak. Basiese selfsorgitems soos koffie, tee, suiker en melk sal 'n lekker touch wees. Die plek bied niks spesiaal nie. Super basies. Sal vir seker nie terug gaan of aanbeveel nie. Sal eerder soek na 'n nuwe plek as ek weer in area bly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ria S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Goeie ligging. Ons is 'n gesin van vier mense, en ons seuns is 5 en 7 jaar oud. Ons het vir 5 nagte in Desember in Ons Strandhuisie gebly. Pearly Beach oord is 'n paradys vir kinders. Dit is veilig, hulle kan orals rondry met fietse, en daar is baie maatjies om mee te speel. Ons Strandhuisie is op 'n baie lekker plek geleë, die stoepie loop uit op die parkie se gras, reg oorkant die winkel. Jy kan dus op die stoep sit en kyk hoe jou kinders speel (as daar nie voertuie in die pad geparkeer is nie). Die braaikamer is lekker, veral as die wind waai (die wind het daagliks gewaai!). Mens stap 'n 100 m of so om by die deurgang na die strand te kom. Die huisie is agter 'n duin geleë, wat van die wind keer. Ons Strandhuisie is nie baie groot nie, maar het wat 'n mens nodig het. Die huisie het goeie beddens met mooi beddegoed, en ons het lekker geslaap. Die kombuisie is baie klein en daar is min oppervlakte om kos voor te berei. Die vrieskas gedeelte van die yskas is baie klein, veral as 'n mens vir 'n paar dae kom en jy al jou vleis saambring! Die winkel het iets van alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annelene
Ons Strandhuisie M18
Ria Baie dankie vir jou volle omskrywing om Ons Strandhuisie M18, ons waardeer dit, net vir ander gaste wat lees. Die yskas is gewone gesins grote yskas was' n hele Lam kan vat in vries gedeelte.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 164

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 18, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcac4bbf37a6bd27025c5f327e1855215178a398e79dbfea8b6c73594e4bd9674e57f3731f1931a58d5bbcab3da55bf8e7455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 18 Melkhout Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.668764766878 19.51496366155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang