Ons Strandhuisie M18
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat 18, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ons Strandhuisie M18 is 'n selfsorghuis wat in die Pearly Beach-oord in die kusdorpie Pearly Beach geleë is.
Die huis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 net-kind matrasse en gaste moet hul eie beddegoed voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en 'n binnebraai-area, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met 'n DStv-toegangspunt het. Jy kan jou eie dekodeerder en slimkaart saambring of 'n daaglikse tarief betaal vir 'n volledige keuse van DStv-kanale.
Die huis is ideaal geleë met 'n kort entjie van die winkel af waar jy basiese voorraad kan kry; gaspompe; speelpark; wasgoed en die strand. Die strand is veilig vir swem en hengel. Gansbaai is die naaste dorp wat sowat 21 km ver is. Besienswaardighede in die dorp sluit haaihokduik in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Annelene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 164
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Melkhoutstraat 18, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Strandhuisie M18 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat 18, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang