Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Strandhuisie N5

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Marlenette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Thank you, I really enjoyed the environment and friendly people. Enjoyed every moment, thank you for making the accommodation available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Thank you so much for the perfect score. We really appreciate it!

Loan Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker plek. Lekker groot. Baie nice en baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Baie baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.

Craig C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

For a short business trip we enjoyed our stay. Clean and neat, well equipped for self-catering, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Thank you so much for the perfect score we really appreciate it. More than welcome back at Ons Strandhuisie N5

Ben P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Nie waarde vir geld. Die voorvertrek, net voor die badkamer se deur, se dak lek as dit reën. Die skoonmaker het 'n emmer daar gelaat vir die water wat drup. Sukkel met warm water in die stort. Meganisme/stelsel kort aandag. Voordeur sukkel baie om oop te sluit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Baie dankie vir jou terugvoering, maar vir 2 persone is dit seker bietjie duur. Maar die huis word as 'n geheel verhuur, dan is dit baie goedkoop.

Ruhan M
1 nag Besigheidsreis
3.4
Apr 2024

Waarde vir geld. Ja, ons het baie lekker gebly. Sal die verblyf regtig aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Baie dankie vir die terugvoering.

Leon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Goedkoop, maar oud en afgeleef. Dit is waarde vir geld, maar oud en afgeleef. As jy goedkoop soek, is dit die plek. As jy handdoeke en ten minste ordentlike linne wil hê, is dit nie die plek vir jou nie. Die plek het 'n make-over nodig. Geen WiFi of selfs net toiletpapier nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Rustig, veilig en verfrissend. Ons kuiertjie by Ons Strandhuisie in Pearly Beach vakansie-oord was so 'n goeie belewenis. Die huisie is goed geleë en die hele area is veilig en skoon. Ons het as gesin lekker gerus en sal beslis weer soontoe wil gaan maar vir nog 'n ekstra dag. Dankie vir jul vriendelikheid en puik diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Meer as welkom terug.

Mignon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2022

Ons het besoek afgelê vir 'n langnaweek en was 5 mense in totaal. In my opinie kan die plek 4 mense akkommodeer en nie 6 mense nie. 'n Bed in die braaikamer werk nie, want die vertrek is baie klein en by die badkamer so in die nag kan die persoon nie slaap indien 5 ander mense die badkamer wil besoek nie. Die opslaanbank in die sitkamer is korter as 'n normale bed so net tans beskik vir 'n kleiner kind en 'n kleiner kind kan nie alleen slaap nie. Die oopslaanbank het 'n throw oor, maar geen paslaken nie. Die akkommodasie is beslis nie op standaard vir die prys nie, so glad nie waarde vir geld nie. Die enigeste positiewe ding is dat dit in die oord is en veilig is om kinders in die strate te laat fietsry. Dit is baie duidelik dat die eienaars dit nie self gebruik nie, want hulle sal nie self met die toestande tevrede wees nie en duidelik die plek aanhou vir die inkomste. Ons het die eienaars benader om later te bly, terwyl daar nog geen bespreking was nie en hulle was sleg onderhandelbaar vir een uur ekstra waarna ons moes pro rata esktra betaal. Dit is die eerste keer dat ek hierdie ondervinding met enige bespreking gehad nie en in my opinie baie swak kliëntediens, veral gegewe die feit dat ons eers 15:00 kon inboek en reeds 10:00 moes uitboek so 'n halwe dag verloor. Die skoonmaakkoste van R399 is ook verregaande en word altyd ingesluit by 'n bespreking van dieselfde tarief. Die going rate vir skoonmakers in Pearly Beach is R250 en Ons Huisie is baie klein so ek wonder waar gaan die geld regtig heen? Die kombuistoerusting is nie meer op standaard nie. Die potte is baie lendelam en die handvatsels baie los so gevaarlik wanneer warm kos daarin is. Die stoof se plate is stukkend en die oond binne is vuil en verweer so nie geskik vir gebruik nie. Ek verstaan nie die doel van die los gasplate op die stoof nie en die stoof kan eerder uitgegooi word, want dit vat onnodig plek op. Daar is net een hoofkragpunt onder die TV met verskeie koppelings. Die krag van die stoof is ook daarvan afgelei so 'n potensiële brandgevaar. Die rasper is oor die muur, die plastiese snybord is vuil en ruik sleg en dit kan nie meer skoongemaak word nie so moet vervang word. Daar is nie 'n broodbord en mes nie, so besoekers gebruik die plekmatjies daarvoor wat nou vol snymerke is en vervang moet word. Daar is 'n ou verfdrom in een van die kombuiskaste wat een van die stukkende rakke in plek moet hou, weereens nie aanvaarbaar nie. Daar is net een braaibak en die is te klein om vleis te hou vir 5 mense so 'n groter een word benodig. Die yskas werk nog, maar het begin roes so kan vervang word. Daar is 2 swartsakke en 2 toiletrolle voorsien vir 5 mense wat nie voldoende is vir die tydperk nie. Daar is geen bad- of swemhanddoeke voorsien nie en die beddegoed is begin reeds wolletjies afgee so kan ook vervang word. Die droograk buite die huis is baie geroes en oorgeverf, maar die roes dop weer op en sal klere vlek so 'n nuwe een word benodig of die huidige een moet net verwyder word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Willem M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Baie lekker, ruim en netjies. Een groot negatiewe aspek en dit is papierdunmatrasse, geen volwasse mens kan op enige van die huis se matrasse 'n goeie nagrus hê nie, dis papierdun. Verder baie netjies. Dalk kan hulle die dak seël, by braaikamer in die winter kom daar 'n verskriklike koue lug in. Anders het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelene
Ons Strandhuisie N5
Matrasse is reeds vervang asook die dak weereens geseel. Die huis is by die see.. Jy het seker nou al 3 x by Ons Strandhuisie gebly.

Ashlyn M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2021

Wegbreek wat ons nodig gehad het. Fantastiese atmosfeer. Baie lekker tydjie gehad by Ons Standhuisie. Wens ons kon langer bly. Sal beslis Ons Strandhuisie aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Baie rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 164

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd19dcd184976ef388ac0bbdfcc17ac82f8e76289482e4eef34e464f4679c9ab60e3a11ceb181998574fa36231cab4c1749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 28 5 1 4 Nautilus N5 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.668448440577 19.519595431993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang