Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Strandhuisie N5

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Strandhuisie N5 is 'n selfsorghuis wat in die Pearly Beach-oord in die kusdorpie Pearly Beach geleë is.

Hierdie eenheid met 2 slaapkamers is ideaal vir gesinne en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 1 badkamer met 'n toilet en stort.

Die huis het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea met 'n binnebraai met 'n slaapbank en enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is 'n TV in die sitkamer met 'n DStv-toegangspunt, bring asseblief jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam.

Die huis is ideaal geleë binne 'n kort afstand van die winkel waar jy basiese voorraad kan kry; petrolpompe; 'n speelpark; wasgoed en die strand. Die strand is veilig vir swem en hengel. Gansbaai is die naaste dorp wat sowat 21 km ver is. Besienswaardighede in die dorp sluit haaihokduik in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 28 resensies vir Ons Strandhuisie N5
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 164

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Strandhuisie N5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd19dcd184976ef388ac0bbdfcc17ac82f8e76289482e4eef34e464f4679c9ab60e3a11ceb181998574fa36231cab4c1749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 28 5 1 4 Nautilus N5 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.668448440577 19.519595431993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang