Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Karin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die huis is mooi en baie ruim. Die aircon was hemels in die hitte. Baie lekker gesellige huis met genoeg spasie vir besige kinders. Daar was niks kort nie en Suzette was heeltyd beskikbaar. Die diere wat kom besoek het was onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing. Rustig en baie mooi. Dankie vir 'n baie lekker vakansie. Ons wegkruipplekkie is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie lekker om in die bos te gaan stap. Al die mense is vriendelik. Sal beslis dit aanbeveel. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, Michelle De Jager. Ons glo ons sien jou gou weer.

Karien J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Het dit geniet om in die natuur tussen die diere te kuier. Ek het lekker gebly. Ruim woning, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, glo ons sien julle gou weer.

Madeline M
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Lekker gebly. Die tyd wat ons daar gebly het was lekker gewees. Baie diere gesien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Heerlike naweek wegbreek. Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is goed toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Ons het veral die wildlewe in Leeupoort geniet. Daar is baie paadjies vir draf en fietsry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, glo ons sien julle gou weer.

Marleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Absolutely amazing. Just love the bush and God's creation. It's so perfect. I feel blessed to get to experience this place time and time again. Ons Wegkruip Plekkie's location is perfect. I've been to Leeupoort many times and this was absolutely the best ever. Beautiful houses with everything we needed and more. I would highly recommend it and will definitely be back someday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Thanks for your feedback, we appreciate.

Onike D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Lekker wegbreek in die Bos. Ons het heerlik gekuier. Die skottelgoedwasser en waaiers in die kamers was baie welkom. Die aande was nogals warm. Die huis is goed toegerus. Die diere het darem gereeld kom kuier. Die hekkies aan die bokant van die trappe by die buite kuierarea is 'n slim idee. Naweek was ongelukkig net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, glo ons sien julle gou weer.

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Lekker rustig en privaat. Baie lekker opset. Ek geniet dit altyd by Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort. Dit sou baie nice gewees het om te weet mens moet geld laai op die meter om die aircon te gebruik. Kyk maar mooi, dit staan êrens in die e-pos. Ek sal weer gaan kuier by Ons Wegkruip Plekkie. Netheid moet nagegaan word. Spinnerakke oral en dooie vlieë op die badkamer vloer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou terugvoer, Deon. Die pre-paid aircon is so gespesifiseer van die begin af en dit is ook in die beskrywing ingesluit. Dit word so gedoen om kostes laag te hou vir gaste en die eienaar, aangesien gaste dit aanlos en krag is deesdae duur. R100 se eenhede is genoeg vir 'n hele naweek, dit is dus 'n minimum koste en elke gas se keuse. Wat die vlieë aanbetref, die vloere word gewas met 'n middel wat alle goggas of vlieë doodmaak en die eenheid was skoongemaak die oggend van aankoms. Spinnerakke vorm binne minute en dis die bosveld waar dit onlangs ongelooflik warm was. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die huis is gerieflik en baie netjies ingerig vir jou gerief. Jy is in die bos en kan ook nog mak wilde diere besigtig op jou stoep. Dit was 'n wonderlike paar dae waar ons kon rus in die bosveld. Sal Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort beslis aan beveel en sou ek Leeupoort weer besoek, weer by Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.

Khudu M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

It was an enjoyable stay - lovely and private setting which I preferred. I liked the quietness and fresh air in that area. It was great. The kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Thanks for your feedback, we appreciate.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c814f56e25fbf66f0e00d4c6bbcf92cad17251e8056c07639538f3f6ac5a31dacb1e9d095d0e0b981278d436c8546eb266f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Vingerpol Paadjie Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.921429 27.643958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang