Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Karin B - Apr 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Michelle D - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing. Rustig en baie mooi.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, Michelle De Jager. Ons glo ons sien jou gou weer.
Karien J - Jan 2024
Algehele gradering
Het dit geniet om in die natuur tussen die diere te kuier.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, glo ons sien julle gou weer.
Madeline M - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Kobus D - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, glo ons sien julle gou weer.
Marleen V - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Thanks for your feedback, we appreciate.
Onike D - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek in die Bos.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou welkome terugvoer, glo ons sien julle gou weer.
Deon L - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Deon. Die pre-paid aircon is so gespesifiseer van die begin af en dit is ook in die beskrywing ingesluit. Dit word so gedoen om kostes laag te hou vir gaste en die eienaar, aangesien gaste dit aanlos en krag is deesdae duur. R100 se eenhede is genoeg vir 'n hele naweek, dit is dus 'n minimum koste en elke gas se keuse.
Wat die vlieë aanbetref, die vloere word gewas met 'n middel wat alle goggas of vlieë doodmaak en die eenheid was skoongemaak die oggend van aankoms. Spinnerakke vorm binne minute en dis die bosveld waar dit onlangs ongelooflik warm was.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Gert S - Okt 2022
Algehele gradering
Die huis is gerieflik en baie netjies ingerig vir jou gerief.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Khudu M - Des 2022
Algehele gradering
It was an enjoyable stay - lovely and private setting which I preferred. I liked the quietness and fresh air in that area.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Thanks for your feedback, we appreciate.
Thinus D - Des 2022
Algehele gradering
Altyd lekker rustig in die bosveld. Die huis is lekker ruim en goed toegerus.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Yolanda J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en gesellig. Huis weg van die huis.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Liliana C - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige Bosveld wegbreek.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Louis V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Jan R - Mrt 2021
Algehele gradering
Break away spot in Bushveld within 2 hours of Gauteng.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Carla R - Des 2021
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Annelien B - Apr 2021
Algehele gradering
Die plek waar jy rustig kan verkeer.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Danelle L - Jan 2021
Algehele gradering
Bosveldstilte omring met mak wild wat kort-kort 'n draai op jou voorstoep kom maak.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Alta J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierplek.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Liza K - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspanne en Rustig met 'n uitsig op die bos.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Riana P - Des 2020
Algehele gradering
Baie onnodige reëls, die deposito is onnodig baie - Leeupoort is 'n rustige vakansiedorpie.
Lees meerOns Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Dankie vir die resensie. Al U punte wat U gelig het was alreeds vooraf op LekkeSlaap geaddresseer en dit wys ook wat die breekskade deposito se bedrag is. Ons se ook dat die Huis en Natuur Reservaat riglyne vooraf beskikbaar is op aanvraag anders word dit automaties gestuur nadat 'n bespreking gemaak is.
Breekskade deposito is beslis nie te veel nie. Daar was ook nooit gese dat die breekskade deposito terug gehou sal word indien die riglyne nie na gekom word nie want dit geld vir breekskade.
Ons stel voor dat U asb in die vervolg al die inligting deeglik moet lees alvorens U 'n bespreking maak.
Liza C - Aug 2019
Algehele gradering
Beste huis in Leeupoort.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Liza, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Lynette D - Des 2019
Algehele gradering
Was vir ons 'n baie lekker kuier. Daar is egter nie 'n checklist in woning sodat ons kan aftick wat is fout en of daar enige breekgoed gebreek of weg is.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, die inventaris is in die kombuis en die kussing was heeltemal reg voor aankoms. Nie te min, die saak was opgeneem en opgelos.
Louwtjie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek om in die natuur te ontspan.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Karen M - Sep 2018
Algehele gradering
Was fantasties!
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Goeie môre,
Baie dankie, waardeer julle terugvoer.
Groete,
Ons Wegkruip Plekkie.
Helena J - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ons is ongelukkig nie in beheer van lee erwe of aanbouing van huise nie. Ons is net verantwoordelik vir ons eie erf. Die pomp is vir die solar geyser. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Sanet B - Jul 2018
Algehele gradering
Oulike huis.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir jou resensie. Ons sal aandag gee vir die nommer agter, daar was 'n aanwysings kaart asook GPS koordinate gestuur toe die bespreking bevestig is. Ons Wegkruip Plekkie is 'n selfsorg eenheid en handoeke, vadoeke is 'n persoonlike item en nie ingesluit nie, dit is so ook gespesifiseer op die webtuiste.
20 Grade is meer as voldoende, as dit te warm is hou dit 'n gesondheids risiko vir gaste en wasem en water druppels pak aan onder die dak.
Groete,
Ons Wegkruip Plekkie.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Jaap V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se terugvoer
Baie dankie Jaap, ons waardeer jou terugvoer.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang