Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is in Leeupoort Vakansiedorp met 'n matige tot warm klimaat regdeur die jaar en is die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat hou van wild en die bosveld - dis voorwaar 'n Bosveldjuweel!

Dié moderne vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n dubbelbed in die derde slaapkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas, diepvrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet of voor die TV in die sitarea ontspan. Die TV het 'n OVHD-dekodeerder en nie DStv nie. Die eenheid het 2 leefareas. Daar is ook 'n heerlike onderdakvuurput vir braai en kuier. Die huis het lugversorging waarvoor gaste moet betaal, asook plafonwaaiers en daar is 'n plonspoel waarin gaste kan afkoel.

'n Restaurant, winkel, drankwinkel en 3 swembaddens is beskikbaar op die perseel. Leeupoort Vakansiedorp het heelwat uitkykpunte op die Waterberg, en daar is stap-, fietsry- en 4x4-roetes, asook piekniekplekke en swembaddens. Besoekers het vrye toegang tot die natuurreservaat wat ons ons eie "Krugerwildtuin" noem. Die reservaat huisves 50 soorte soogdiere, 170 soorte voëls en 114 boomspesies. Die wild loop in die strate rond en wei tussen die huise. Gaste moet hul oë oophou vir die vlakvarke, sebras, kameelperde, koedoes, blouwildebeeste en ander wild.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is op die R516 en is 172 km vanaf Pretoria, 90 km vanaf Brits, 72 km vanaf Bela-Bela (Warmbad) en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Karin B
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlik. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die huis is mooi en baie ruim. Die aircon was hemels in die hitte. Baie lekker gesellige huis met genoe...
Sien meer
Apr 2024
Michelle D
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Rustig en baie mooi. Dankie vir 'n baie lekker vakansie. Ons wegkruipplekkie is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie ...
Sien meer
Jan 2024
Karien J
Gesin met klein kinders
5.0
Het dit geniet om in die natuur tussen die diere te kuier. Ek het lekker gebly. Ruim woning, netjies en skoon.
Jan 2024
Kobus D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike naweek wegbreek. Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is goed toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Ons het veral die wildlewe in Leeupo...
Sien meer
Sep 2023
Marleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Just love the bush and God's creation. It's so perfect. I feel blessed to get to experience this place time and tim...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c814f56e25fbf66f0e00d4c6bbcf92cad17251e8056c07639538f3f6ac5a31dacb1e9d095d0e0b981278d436c8546eb266f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Vingerpol Paadjie Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.921429 27.643958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang