Onse Kasteel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, uiters netjies, met alles wat nodig is.
Christa C - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, waarde vir geld.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie, Christa. Ek waardeer jou rating. Groete, Annatjie.
Elsuna C - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Onse Kasteel te bly.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie, Elsuna. Ek waardeer jou rating.
Greg A - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent and tranquil.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you for your rating, Greg. Annatjie
Betsie S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie tevrede en sal weer kom.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Betsie.
Jenny T - Mrt 2024
Algehele gradering
A very special little gem in a pretty little village.
Lees meerOnse Kasteel se terugvoer
Thank you Jenny. Hope to see you again.
Blue K - Feb 2024
Algehele gradering
Worthy every penny. It was amazingly peaceful.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you, Blue.
Hope to see you again.
Annatjie
Warren W - Jan 2024
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you, Warren. Hope to see you again.
Annatjie
Ulanda N - Aug 2024
Algehele gradering
Value for money.
Nanette W - Aug 2024
Algehele gradering
A lovely place to visit.
Amanda R - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanne naweek.
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Puik, netjies en bekostigbaar.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie, Andries. Kom gerus weer.
Maxwell S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Onse Kasteel se terugvoer
Plesier, Maxwell. Kom gerus weer.
Capie J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam en bekostigbaar.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie dat jy ons gekies het. Hoop ons sien jou weer.
David S - Aug 2024
Algehele gradering
Riebeek Kasteel is 'n lieflike dorp.
Suzette B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese geriewe met alles wat benodig word.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie, Betsie. Bly ons kon help.
Jayde V - Mrt 2024
Algehele gradering
Chilled and relaxed.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie vir gradering Jayde.
Francois J - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie, Francois. Hoop ons sien jou weer.
Carin E - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklike en rustige verblyf!
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie, Carin.
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Hoop ons sien weer.
Annatjie
Dawie R - Nov 2023
Algehele gradering
Baie oulik.
Onse Kasteel se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Groete . Annatjie
Trienkie P - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, en lekker gerus.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Trienkie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Karen T - Okt 2023
Algehele gradering
Will visit again.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Karen. Please come again
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed, vriendelik, gasvry, hoogs aan te beveel.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Johan.
Groot plesier.
Annatjie
Eric B - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly, welcoming.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Eric. Hope to see you again.
Mariska F - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby alles geleë.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Mariska. Julle was sulke vriendelike gaste. Kom gerus weer.
Markus O - Mei 2023
Algehele gradering
Baie dankie, baie netjiese skoon akkommodasie.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Markus. Veilige reis verder.
Marlene T - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Marlene. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Mooi bly
Annatjie
Ronel V - Mei 2023
Algehele gradering
Kamer is baie ruim met 'n lieflike houtdek wat oor die swembad en tuin kyk. Baie rustig en privaat.
Onse Kasteel se terugvoer
Ronel ek is bly julle het dit geniet hier by ons.
Groete
Annatjie
Mary-jane F - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rita H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap na 'n troue en die kamers was net perfek en skoon.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Rita. Ons probeer ons bes. Veral nou met beurtkrag. Ons is dankbaar dat ons gaste verstaan.
Groete
Annatjie
Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Charlene
Ek waardeer jou gradering.
Hoop ons sien julle weer
Simoné R - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was met liefde aanvaar by die tannie en haar man. Alles baie mooi verduidelik en het nie eens gevoel soos 'n gastehuis nie, maar meer soos ons eie huisie.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Simoné.
Dit was 'n groot plesier met julle hier
Hoop om julle weer te sien
Corrie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, alles wat mens nodig het.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie vir terrugvoer Corrie. Ons hoop om julle weer te sien.
Annatjie
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename en vriendelike diens.
Onse Kasteel se terugvoer
Ja Chris. Die krag kwessie pla maar.
Dankie dat julle van ons plek gebruik gemaak het. Groete
Annatjie
Annemarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Blitsbesoek aan Riebeek.
Onse Kasteel se terugvoer
Annemarie. Dankie vir jou resensie. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete. Annatjie
Pieter S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Pieter. Altyd welkom.
Therese T - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Onse Kasteel se terugvoer
Groot plesier.
Annatjie
Arthur S - Sep 2023
Algehele gradering
We just stayed over for the weekend, a place to rest up, very pleasant stay clean and tidy.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you for the rating Mike.
Sorry but we do not have TVs in the rooms.
Annatjie
Phillip S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek en gasvrou.
Lees meerOnse Kasteel se terugvoer
Sjoe dankie Stauss. Ek voel sommer oorweldig. Kom gerus weer
Annatjie
Ilse W - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Ilze. Hoop julle het die res van julle tyd in die Kaap geniet.
Annatjie
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
Alhoewel dit net een aand was, sal ek beslis weer daar bly. Baie lekker, beslis. Dankie.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Andre. Waardeer jou gradering.
Revona H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en diens van kamer uitstekend.
Onse Kasteel se terugvoer
Revona, baie jammer dat jy nie gelukkig was nie. Ek sal let op jou klagte en seker maak dit gebeur nie weer nie.
Jammer jy het nie direk by my gekla nie.
Mooi bly
Annatjie
Willie P - Jul 2023
Algehele gradering
Goedkoop, skoon en netjiese, asook vriendelike verblyf.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Willie. Hoop ons dien julle weer.
William W - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful place to stay - definitely keen to come back.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you for the grading William. Much appreciated.
Annatjie
Babs H - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig was!
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Babs.
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Groete aan jou lieflike familie
Nicole R - Okt 2022
Algehele gradering
Verby netjies, en baie goeie diens.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Nicole. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Annatjie
Lezaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik hier gebly, baie lekker geslaap en alles was pragtig skoon!
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Lizaan. Groete, Annatjie.
Jan S - Aug 2022
Algehele gradering
Oorgebly vir een aand. Baie nice!
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Jan. Groete, Annatjie.
Marlene C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie ingestel op diens. Ons kon redelik laat uitklok wat ons baie gehelp het.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Marlene. Hoop ons sien julle weer.
Carla B - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Carla. I am sorry that I wasn't there to meet you, but I left it in good hands. Mary is very friendly and helpful.
Hope to see you again.
Annatjie
Ronel M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Ronel. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Deon B - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en verwag het.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Deon. Kom gerus weer
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie waarde, netjies en skoon.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Andre. Ons waardeer jou gradering.
Hoop om jou weer te sien
Annatjie
Sonia J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Sonia.
Mooi bly.
Annatjie
Magda C - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Onse Kasteel se terugvoer
Skuus, Magda.
Ek is jammer ek antwoord nou eers.
Baie dankie vir jou gradering. Hoop ons gaan julle weer eendag sien.
Groete,
Annatjie
Anton G - Mrt 2022
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed the stay. Friendly staff.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Anton. Hope to see you again.
Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Goed georganiseerd, netjies en ongekompliseerd.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Johan.
Hoop ons sien jou weer eendag.
Groete
Annatjie
Sunette D - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het verblyf gesoek vir 'n troue by Groenrivier en ons was aangenaam verras met die kamers.
Lees meerOnse Kasteel se terugvoer
Dankie Sunnette. Hoop julle kom weer.
Adele D - Aug 2021
Algehele gradering
Very warm and welcoming and excellent value for money for a quick stay-over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie hartlik en verwelkomend en uitstekende waarde vir geld vir 'n goeie oornagstop.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you so much. Hope to see you again in the future.
Annatjie
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Beslis baie vriendelike verwelkoming, waarde vir geld en lekker saamesyn
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankkie dat julle van ons gebruik gemaak het. Kom gerus weer.
Alvin R - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige skoon en ruim kamer met uitsonderlike gasvryheid.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie. Ons streef daarna om 'n skoon en rustige diens te lewer.
Hennie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese, stil omgewing en ruim akkommodasie.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Hennie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Linda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Conveniently situated and neat and clean.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you. We try to deliver a good service
Clive R - Aug 2021
Algehele gradering
The unit is secure, spacious and comfortable with basic furnishings and no TV.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Clive. Hope to see you again.
Magda G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Magda. Dit was 'n eer om julle te huisves. Kom gerus weer.
Michelle K - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik. Sal definitief weer gaan. Baie dankie!
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie Michelle. Kom gerus weer. Julle was wonderlike gaste
Mooi bly
Annatjie
Louis V - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en alles werk 100%.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Louis. Bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.
Linda M - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderful. Highly recommended.
Onse Kasteel se terugvoer
Linda. Thank you. Hope to see you again in the future.
Gudrun B - Sep 2020
Algehele gradering
Loveliest of hostesses.
Onse Kasteel se terugvoer
Hi Gudrun. Thank you. You were lovely guests. Hope you will come again.
Henk N - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike naweek in Riebeek-Kasteel
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Henk. Dit was vir my 'n eer om julle te huisves, kom gerus weer.
Britton B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Britton. Jammer ons het nooit ontmoet nie. Solank jy gelukkig is, is alles reg. Groete, Annatjie.
Flip C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese stylvolle bekostigbare vrede.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Flip.
Jammer ek antwoord nou eers.
Hoop julle kom weer.
Sarina M - Jun 2019
Algehele gradering
A peaceful haven to rest after a long day of travelling.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Sarina for the kind words.
Regards,
Annatjie
Marilese V - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie, Marilese. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Groete,
Annatjie
Keith W - Okt 2019
Algehele gradering
Very happy with everything.
Onse Kasteel se terugvoer
Thank you Keith. Hope to see you again.
Stephan S - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker sentraal in dorp en baie billik geprys.
Onse Kasteel se terugvoer
Baie dankie, Stephan. Ek hoop jul toer was verder baie goed.
Groete,
Annatjie
Marius B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Onse Kasteel se terugvoer
Dankie Marius. Mooi week verder
Andri D - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese kamer en rustige atmosfeer.
Onse Kasteel se terugvoer
Andri. Dankie dat julle ons gekies het. Hoop julle kom weer.
Tanja D - Apr 2019
Algehele gradering
Vrede vir die siel.
Onse Kasteel se terugvoer
Beste Tanja,
Dankie dat julle hier tuisgegaan het.
Ek is jammer oor die kinders wat geraas het. Ongelukkig is dit iets waaraan ek niks kan doen nie.
Groete,
Annatjie
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang