Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Kasteel

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Helen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Adequate, clean and owner very friendly. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claradon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese ervaring van gasvryheid. Onverbeterlike diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very well outlined and polite owner. Was comfortable and quiet, love the quietness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Tranquil, walking distance to shops and restaurants. Very enjoyable and hope to. We had a lovely one-night stay and Annatjie was a lovely, sincere host who made our stay very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magdaleen D
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2025

Vriendelik ontvang en goeie, gerieflike verblyf. Ja, het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annerie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese gastehuis, heerlik afgekoel in die skoon blou swembad. Bitter lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Onse Kasteel
Baie dankie. Kom gerus weer.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek met alles wat nodig is. Absoluut heerlik om hier te bly. Pragtige tuin, swembad, sentraal geleë. Heerlike beskuit. Te veel om op te noem. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Onse Kasteel
Baie dankie vir jou rating. Julle is altyd welkom.

Lourens J
1 nag
5.0
Sep 2024

Om die dorpie en omgewing te besigtig. Die eenheid was skoon, gerieflik, veilig en stil. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige plek, uiters netjies, met alles wat nodig is. Die kamers was pragtig en baie netjies. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8BMOJqnWGdr02QXNqx77ulE5fWBqzEkgiFLjor8l76F6Jy8zA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 6 Barlinka Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.387016414428 18.89646465582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang