Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Kasteel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onse Kasteel is in Riebeeck Kasteel geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers.

Gaste het 'n keuse van 3 eenhede wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Elkeen van die lugversorgde eenhede het 'n privaat ingang, en hulle is ingerig met dubbel- of 2 enkelbeddens. Die eenhede het en suite-badkamers met baddens en storte. 'n Yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi is in die eenhede beskikbaar.

In die somermaande kan gaste van die swembad gebruik maak en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Onse Kasteel is stapafstand vanaf restaurante, koffiewinkels en winkels geleë. Riebeeck Kasteel bied verskeie doendinge soos fietsry en bergfietsry, en wynproe. Gaste besoek ook die De Oude Kerk Museum, of die Kasteelberg Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lourens J
5.0
Om die dorpie en omgewing te besigtig. Die eenheid was skoon, gerieflik, veilig en stil. Baie sentraal.
Sep 2024
Charlene B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. Sien sterre.
Sep 2024
Johan M
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek, uiters netjies, met alles wat nodig is. Die kamers was pragtig en baie netjies. Alles wat nodig is, is daar.
Aug 2024
Christa C
5.0
Gerieflik, skoon, waarde vir geld. Ons gesin het daar kom oornag vir 'n troue, baie gerieflik, netjies en warm geslaap. Baie dankie, jou kamers is bes...
Sien meer
Aug 2024
Elsuna C
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker om by Onse Kasteel te bly. Dit was regtig 'n wonderlike blyplek. Baie rustig en stil en tog naby aan die middedorp. Maklik om oral...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onse Kasteel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8BMOJqnWGdr02QXNqx77ulE5fWBqzEkgiFLjor8l76F6Jy8zA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 6 Barlinka Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.387016414428 18.89646465582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang