Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onsebrakkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Onsebrakkie is 'n multi-kamer eenheid geleë in die kusdorpie Groot Brakrivier, in die Wes-Kaap.

Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet en stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers is ook ingerig met 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n badkamer met 'n wasbak en toilet en nog 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met stoele. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Drie gemaklike rusbanke in die sitkamer bied sitplek vir gaste om voor die TV met Openview-kanale te ontspan. Gaste kan vanaf die sitkamer die toegeboude stoep betree, wat toegerus is met 'n ronde tafel en sitplekke, en 'n ingeboude braai. Gaste kry parkeerplek in die oprit langs die eenheid.

Groot Brak-dorpie, geleë om die rustige strandmeer van die Groot Brakrivier en naby die strand geleë, bied gaste 'n skilderagtige omgewing om te geniet. Gaste het 'n magdom winkels en restaurante in die omgewing om van te kies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onsebrakkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1f3aba308c231be57af30c8435dba63220408f3e8aa1a1dd6ea42b860c1343faddebb1bcc3daf3b8690bb3a75e8c3deca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 6 South Street Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.05484 22.22668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang